Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

My seuns - Stellenbosch

My seuns

Event Information

This event is part of
U S Woordfees 2019

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, Drama






Ouma se verjaarsdagpartytjie stuur heel moontlik op `n familie-oorlog af. Pa wag om te hoor of hy as regter aangestel word. Maar gaan die huidige bedeling hom oorsien? Die seuns sit duidelik nie langs dieselfde vuur nie. Miskien is albei verlief op dieselfde meisie of dalk le hulle verskille veel dieper? En wat presies het destyds tydens die bevrydingstryd gebeur? Weet Ma meer as wat sy voorgee? En by wie le haar lojaliteit? `n Eg Suid-Afrikaanse verhaal met al die kompleksiteite van vandag: die familiedramas, verwyte en onopgeloste vrae. Geinspireer deur Arthur Miller se All My Sons. Tydens Aardklop 2018 word My seuns ses-malig bekroon vir, onder meer, beste regisseur, teks en produksie.



  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS