Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Die intermissie - Stellenbosch

Die intermissie

Event Information

This event is part of
U S Woordfees 2019

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, Comedy







Die intermissie is kort maar aanhoudend. `n Verbyflikkerende sketskomedie so vinnig dat dit voel of iemand met tyd as `n konsep gepeuter het. Mense wat dit al gesien het, beskryf dit as `n gesaghebbende bron tot kommer, beter as Bakgat 2, `n kuur vir depressie, brongitis en aanverwante siektes. Jy kan maar se dis `n net-net bogemiddeld ritmiese moles en op die minste `n vergeetlike ervaring.



  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS