Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Soebatsfontein @ Oppiwater Kun… - Durban

Soebatsfontein @ Oppiwater Kunstefees 2019

Event Information

This event is part of
Oppiwater Kunstefees 2019

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, Drama

Wat is die band wat vriendinne met mekaar smee wat alle aanslae kan oorleef? En hoe broos, hoe taai is daardie verbintenis en wat is elkeen bereid om op te offer vir die ander een?



Katrien en Emma, vriendinne deur dik en dun, is op `n padreis deur die afgelee binneland. Die agterpaaie bring gedeelde herinneringe mee, maar skud ook mettertyd `n verbloemde fyn venyn los.



Wanneer die deurslot van `n afgeremde hotelkamer op Soebatsfontein breek en hulle binne vasgekeer is, kom dit wat deur die jare ongese gebly het, ter sprake en moet albei aan mekaar erken: `Dit het jy nie van my geweet nie.`Twee vriendinne deur dik en dun onderneem `n lang reis op die land se agterpaaie. Ken hulle mekaar werklik so goed? Wat is daardie band wat vriendinne met mekaar smee wat alle aanslae kan oorleef? En hoe broos is die band? Wanneer die deurslot van `n afgeremde hotelkamer op Soebatsfontein breek en die vriendinne binne vasgekeer word, kom alles wat vir jare ongese gebly het na die oppervlak. En hul oe gaan oop.


  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS