Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Rocco de Villiers - Wat om te dra agter op `n…

Rocco de Villiers - Wat om te dra agter op `n bakkie

Event Information

This event is part of
K K N K Fees 2019

add to planner festival planner

Event Type: Music, ...more Music

Kontemporere musiek

MET Rocco de Villiers en Lizelle le Roux REGIE, MUSIEK EN VERVAARDIGER Rocco de Villiers VERHOOG- EN PRODUKSIEBESTUURDER Leeza Mulder KOSTUUMS Hollywood Costumes STEL Hans Foster

Gebaseer op `n ware voorval, is die konsert `n viering van individualiteit, oorlewing en om net jouself te wees. Die gewilde pianis Rocco de Villiers en violis Lizelle le Roux gebruik treffers uit Rocco se pen soos `Liewe hemel liewe aarde`, `Kortbroek langkouse`, `Reen kan jy nie koop nie`, `Anna Aeroplane`, `Kla 1 Kla 2 Kla 3 Kla 4`, `Roccobilly` en `Wat om te dra agter op `n bakkie` om die gehoor op `n reis te neem van `n kleindorpie-seun, met groot drome en `n groter verbeelding. Mooi boodskap, mooiste musiek!


  • Additional Info
  • Map
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS