Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

RADIO RAPS - Genuine - Pretoria

RADIO RAPS - Genuine

Event Information

Event Type: On Stage, Comedy

Genuine! is `n eenmanstuk aangebied deur Jonathan van Radio Raps. Genuine, die mens kan beskryf word en hy het karaktereienskappe, jy kan hom analiseer en dissekteer, maar sal die genuine verstaan word? Op `n skreeusnaakse manier wys Jonathan ons op ons eie menslikheid, ons weerloosheid en dit wat die mens die uniekste spesie maak. "Genuine, boys, ons moet dit ernstig oorweeg om onsself nie so ernstig op te neem nie."


  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS