Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Nataniel - Messenger - Stellenbosch

Nataniel - Messenger

Event Information

This event is part of
Oude Libertas Summer Season Festival 2018/19

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, Afrikaans

MESSENGER


DIE NUWE VERTONING DEUR NATANIEL


`n Teken, `n boodskap, `n vermoede, `n spreekwoord, `n skok, `n onhulling, dis hoe lewens verander word, ten goede of ten duurste. Van die vroegste wonderwerke, legendes en mites tot die nuutste uitvindsels of internetvullis, die grootste deel van die mensdom leef oorweldig deur vrese, giere, moegheid of histerie.

In `n tyd van die jaar wat tradisioneel geassosieer word met feesvier en inspirasie, bekyk Nataniel hierdie sosiale verskynsel wat beide verlam, verras en vernuwe.

MESSENGER is `n versameling nuwe verhale, in Engels en Afrikaans, oorspronklike komposisies, ook tydlose musiek voorheen gesing deur kunstenaars soos Tom Jones, Amy Winehouse en B.B. King, ook `n asemrowende garderobe uit die werkswinkel van ontwerper Floris Louw. Skreeusnaaks, fantasties, nostalgies, spinternuut, `n fees vir die fynproewer!

Boeks, cds, leefstylprodukte, al jou Kers-inkopies in die foyer!


  • Additional Info
  • Map
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS