Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Kombi-Nasie

Kombi-Nasie

Event information

Event Type: On Stage, Afrikaans

Ons is Wicus en Pietman en kuier al jare om die vuur. As bure. As vrinne.

Altwee in die kombi, maar albei wil bestuur. Kom lag. Kom vergeet.

Ons kombineer sousboontjies en beet.

Ons sal vir jou vertel wat ons nog altyd weet.``Ons is Wicus en Pietman en kuier al jare om die vuur. As bure. As vrinne. Altwee in die kombi, maar albei wil bestuur. Kom lag. Kom vergeet. Ons kombineer sousboontjies en beet. Ons sal vir jou vertel wat ons nog altyd weet.``
Peter Mitchell, beter bekend as Pietman die Skot of Pietman Geldenhuys en Wicus van der Merwe span hulle kragte saam! Die twee sit nou reeds slaggereed in die OPTOG! kombi...niemand weet waarom nie, so mens los hulle maar. Jy kan mos van min dinge seker wees deesdae, maar hierdie waarborg hulle wel: jy gaan skater en kruip, sing en swaai en voor jy weer sien is jy deel van die lawaai! Dit is `n gesing en `n gejubel! Kom saam! Kom vergeet van dit wat aan jou kou en kom kry nuwe nuwe dinge om te onthou!
Peter Mitchell, also known as ``Pietman die Skot`` or Pietman Geldenhuys and Wicus van der Merwe join forces and we`re not quite sure if we know what we signed up for!
Their bags are packed and they`ve been sleeping in an OPTOG! kombi for days! Let`s just leave them, for they have a humble, yet fierce mission: to make audiences forget about their ever-expanding list of troubles and tremors. They want to make you sing and dance, laugh and cry until you have made new memories before you say goodbye!


This event is taking place at more than one venue. Please select the venue you would like to book for.

Select Venue


Venues and performances

Etienne Rousseau Theatre, Sasolburg, Sasolburg - Free State


The Ridge, Movies@ Cinema 4, Witbank - Mpumalanga



HIGHLIGHTED EVENTS