Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Kersfees Skouspel - Pretoria

Kersfees Skouspel

Event Information

Event Type: Music, Afrikaans

Dis Kersfees, en Lefra Produksies bied hulle jaarlikse KERSFEES SKOUSPEL aan, die keer in die Sun Arena by Time Square. Die produksie word aangebied in die ware Boney M-styl van Kersproduksies en is elke jaar `n ongelooflike skouspel van talent en natuurlik word die wonderlike boodskap van Kersfees in woord, sang en musiek aangebied! Vanjaar vind die Kersfees Skouspel op Sondag, 16 Desember om 15:00 plaas. Jaconell Mouton is die musikale regisseur en Frans Swart is die regisseur. Soos vorige jare, spog die Kersfees Skouspel die jaar met die room van Suid-Afrika se sangtalent, en natuurlik ook `n lewendige orkes. Die Belgiese superstar Dana Winner, is die spsiale gaskunstenaars by vanjaar se Kersfees skouspel. `Ons het die eerste KERSFEES SKOUSPEL in 2006 aangebied en is dit vir ons elke jaar `n hoogtepunt op die kalender`, se vervaardiger Frans Swart. `Dit was `n geweldige sukses en kaartjies is binne enkele weke uitverkoop. Die jaar se uitvoering gaan beslis groter en meer skouspelagtig wees.` Aangebied deur Lefra.


  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS