Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Katvoet @ U S Woordfees 2019 - Stellenbosch

Katvoet @ U S Woordfees 2019

Event Information

This event is part of
U S Woordfees 2019

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, ...more On Stage

`n NATi/Feesteforum-produksie

MET Marius Weyers, Marion Holm, Tinarie van Wyk Loots, Albert Pretorius, Martelize Kolver, Laudo Liebenberg, Geon Nel TEKS Tennessee Williams

VERWERKING, REGIE & STELONTWERP Nico Scheepers

STELLKONSTRUKSIE Patrick Curtis
BELIGTINGSONTWERP Michael

Garbett KOSTUUMONTWERP Rouve Hattingh
VERHOOGBESTUURDER Jeanne Steenkamp

ASSISTANT VERHOOGBESTUURDER Lara Hattingh

PRODUKSIEBESTUURDER Lize van Rooyen
VERVAARDIGER US Woordfees in opdrag van NATi

Die klassieke Pulitzerprys-drama Cat on a Hot Tin Roof kry hier nuwe lewe in `n vars verwerking. Nico Scheepers het die toneel verskuif na `n wildplaas in die Limpopo-bosveld. Dis hier waar die Mouton-gesin bymekaarkom vir hul patriarg se 65ste verjaarsdag. Boela, die oudste seun, drink homself dood om die spoke agter sy oe te verwilder en Maggie, sy eensame vrou wat suutjies trap, doen alles in haar vermoe om die liefde te oorleef. Watter familiedramas wag nog om uitgepluis te word?






Die klassieke Pulitzerprys-drama Cat on a Hot Tin Roof kry hier nuwe lewe in `n vars verwerking. Nico Scheepers het die toneel verskuif na `n wildplaas in die Limpopo-bosveld. Dis hier waar die Mouton-gesin bymekaarkom vir hul patriarg se 65ste verjaarsdag. Boela, die oudste seun, drink homself dood om die spoke agter sy oe stil te maak en Maggie, sy eensame katvoet-vrou, doen alles in haar vermoe om die liefde te oorleef. Watter familiedramas wag nog om uitgepluis te word?



  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS