Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Hip Hip Hoera Suid-Afrika - Stellenbosch

Hip Hip Hoera Suid-Afrika

Event Information

Event Type: On Stage, Afrikaans

Hip Hip Hoera Suid Afrika! Die plattelanders kom Stellenbosch toe. Hulle bring saam met hulle die komedie wat afspeel in `n ouetehuis. Die 5 prettige karakters is enig in hul soort, nooit `n vervelige oomblik nie. Matrone wil so nou en dan `n spyker in die wiel wees, maar sy word goed op haar tone gehou deur die klomp stuitige inwoners. Met Judy Mouton as gesoute regisseuse en Hester Genis, skrywer van verskeie toneelstukke beloof dit `n genotvolle aand te wees.

Kom beleef saam met hulle weer `n stukkie jonk wees.

LEEF TOG NET N BIETJIE


  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS