Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Endgame - Stellenbosch

Endgame

Event Information

This event is part of
U S Woordfees 2019

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, Drama







Samuel Beckett, een van die voorbokke van die Teater van die Absurde, se klassieke Endgame het uitverkoop-sukses in die Baxter Teater behaal. Dis `n veelbekroonde stuk met vier teater-ikone. Dis geslypte teaterkuns wat die verhouding ondersoek tussen baas en klaas, nar en onderdrukte, pa en seun, ouer en kind. Sylvaine Strike druk haar bekende magiese stempel uit die regisseurstoel op hierdie briljante stuk af. Dis Beckett se skerp insigte in `n uitsiglose, tragikomiese bestaan met tipiese galgehumor.



  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS