Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Ek Is Opad - Album Launch - George

Ek Is Opad - Album Launch

Event Information

Event Type: Music, ...more Music

Kom kuier saam met Tanja Storm (en live band!) by die George Arts Theatre.
Uiteindelik stel Tanja haar splinternuwe album, Ek is Oppad, bekend aan ons plaaslike gehoor. "Ek kan nie in `n boksie gesit word nie. My liedjies verskil almal van mekaar, maar een ding wat my liedjies in gemeen het, is dat dit outentiek is. Ek wou dit nie oor-verwerk he nie. Dit moet eg wees. Mens moet dit live kan opvoer. Dis regte instrumente gespeel deur regte mense."


  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS