Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Die Supervrou - Secunda

Die Supervrou

Event Information

Event Type: On Stage, Afrikaans

Gesonde Seks Ladies Night saam met Timothy Kieswetter
Wat klink beter as dit? Bietjie alleen tyd, weg van die kinders, weg van die huis, saam met jou vriendinne of skoonma as sy cool is.
Geniet `n skreeusnaakse show deur Timothy Kieswetter, wat jou gaan los met baie nuwe idees hoe om jou man te betoor.
Die Tema: Die Supervrou.
Nadat God die hemel en die aarde gemaak het, het Hy gese dit is goed. Nadat Hy al die diere van die veld en die voels gemaak het, het Hy gese dit is goed. Nadat God ADAM gemaak het, het Hy gese dit is nie goed vir man om alleen te wees nie.
Toe skep God die vrou en se, dit is sommer BAIE GOED.
Die vrou se superkrag le in haar vermoe om om iets wat "nie so goed" te verander in iets wat sommer "baie goed" is.
Kom luister hoe Timothy Kieswetter vir jou praktiese advies gee oor hoe om jou superkragte te gebruik in jou lewe en in jou huwelik.
P.S DRESS UP party
Die dame in die beste Superhero uitrusting wen fantastiese prysse.


  • Additional Info
  • Map
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS