Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Die reuk van appels - Stellenbosch

Die reuk  van appels

Event Information

This event is part of
U S Woordfees 2019

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, Drama

Dis die somer van 1973. Die lewe is snaaks, mooi, kosbaar, onverstaanbaar en vreeslik. Apartheid floreer en onrus broei op die Angolese grens. In die Kaap is die elfjarige Marnus besig om te leer wat menswees en manwees beteken. Mark Behr se opspraakwekkende roman kry aangrypend gestalte in die solo-produksie. Na `n uitverkoopte speelvak by die Woordfees 2018 en verskeie kykNET Fiesta-pryse later, ook `n Fleur du Cap- en Naledi-toe-kenning, keer Die reuk van appels terug.


  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS