Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Die Kuierbuurt Weekkaartjie - Oudtshoorn

Die Kuierbuurt Weekkaartjie

Event Information

This event is part of
K K N K Fees 2019

add to planner festival planner

Event Type: Lifestyle, ...more Lifestyle

21 Maart 20:00

KUIER SAAM MET KYKNET-KONSERT

Die Kuier saam met kykNET-konsert bring hulde aan Afrikaanse musieklegendes se grootste treffers uit die 90`s, verwerk en vertolk deur vandag se varsste kunstenaars met lekker verrassings deur `n paar groot sterre - en jou gunsteling-sepie-akteurs van kykNET-faam!

Kom herleef die musiek van die afgelope 25 jaar en vier saam met kykNET hul 20ste en Kuier se 10de verjaarsdag by die KKNK se 25ste verjaarsdag. Aangebied deur kykNET en Kuier.



22 Maart 20:00

DIE GROOT HUISGENOOT KONSERT

MET Juanita du Plessis, Robbie Wessels, Kurt Darren, Bobby van Jaarsveld, Leah en Demi-Lee
VERVAARDIGER Carien Loubser PRODUKSIEHUIS Brainwave Productions

`n Legendariese konsert om die 25ste fees in `n lekker luim mee af te skop. Kom bederf jou ore!



23 Maart 20:00

AANDKLANKE

MET Karen Zoid, Jo Black, Refentse, Karlien van Jaarsveld, Anna Davel en Jan Bloukaas

VERVAARDIGER Carien Loubser PRODUKSIEHUIS Brainwave Productions

Daar`s niks beter wat jy op hierdie Saterdag-aand kan doen nie. Die konsert beloof een van die hoogtepunte by die fees te wees.



24 Maart 20:00

SING SAAM!

MET Corlea Botha, Jannie Moolman, Lynelle Kenned, Craig Lucas, Heavenly Quartez, Hoerskool Oudtshoorn se Ad Astra-koor en die Soweto String Quartet REGIE EN TEKS Melissa van der Spuy en Suzanne Rentzke OORSPRONKLIKE WERK EN MUSIEK Melissa van der Spuy VERHOOGBESTUURDER Suzanne Rentzke en span VERVAARDIGER Pophuis Music

Kom geniet `n aand vol ikoniese klassieke en Afrikaanse musiek. Jou gunsteling treffers trek `n nuwe baadjie aan en bied die gehoor die geleenth


  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS