Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Country is Groot - Pretoria

Country is Groot

Event Information

Event Type: On Stage, Afrikaans

Geniet Country is Groot met Steve Hofmeyr, Demi Lee Moore, Riana Nel en Ricus Nel. Steve Hofmeyr se liefde vir country musiek is ongetwyfeld. Veral na die uitreiking van sy platinumverkoper album einde 2018, The Country Collection, is `n groot country konsert `n moet. Gehore kan uitsien na country treffers soos net Steve dit kan vertolk. Hy nooi ook van sy vriende om saam met hom die verhoog te deel.


  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS