Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Corlea - Onbreekbaar - Stellenbosch

Corlea - Onbreekbaar

Event Information

Event Type: Music, ...more Music

CORLEA - die langverwagte solo album , "ONBREEKBAAR" maak uiteindelik sy verskyning, agt jaar na die uitreiking van "Wie ek is".

Aanhangers kan natuurlik uitsien om die ou gunstelinge te hoor (Swart Koffie, Sonvanger), maar saam met hierdie nuwe album kom `n nuwe klank en voorkoms vir Corlea, asook `n splinternuwe vertoning.

Van die nuwe gunstelinge is: Breek my hart, Uit klip gekap, Bittersoet en Onbreekbaar.

As jy gedink het jy het alles van hierdie veelsydige kunstenaar gesien of gehoor, dink maar weer.

Met hierdie vertoning bewys sy weer dat sy die musiekgrense verskuif buite elke boksie waarin iemand haar wou plaas.

Kom luister na `n vertoning wat die bodskap van hoop, liefde en uitkoms spreek.


  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS