Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

#6 Omverf die maan met woorde - Mc Gregor

#6 Omverf die maan met woorde

Event Information

This event is part of
Poetry in McGregor 2019

add to planner festival planner

Event Type: Lifestyle, Cultural & Edutainment

Die Wesland Kunstevereniging is `n organisasie wat die beeldende asook skilderkuns omarm. Van hulle is ook woordsmede. Omverf die maan met woorde is `n produksie, waar kunswerk en die digkuns in gesprek met mekaar tree. Die drie-dimensionele woord-en beeldekuns-aanbieding, word deur `n sestal kunstenaars (wat ook digters is), te wete Elza Smal, Desiree Brand, Tossie Beukes, Toensie Dichard, en Mary Davis van Vredendal, aangebied. In die produksie sal eie skeppinge rondom die feestema, asook eie keuse aangebied word. Die voordragkunstenaar, Willem Fransman Jr (self ook `n grafiese kunstenaar) tree saam met die groep op.


  • Additional Info
  • Widget

This performance is not yet open for bookings.


HIGHLIGHTED EVENTS