Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

#44 Proefiet van Adam Small, d… - Mc Gregor

#44 Proefiet van Adam Small, djy?

Event Information

This event is part of
Poetry in McGregor 2019

add to planner festival planner

Event Type: Lifestyle, Cultural & Edutainment

Willem Fransman Jr staan as `n eksponent van Kaapse Afrikaans in vermaaklikheidskringe bekend. Vir die werk van die vader van Kaaps, Adam Smal, het hy heilige respek. In die Woordkunsproduksie wil Willem Fransman Jr die gehoor oortuig dat hy `n navolgeling van Adam Smal is, Fransman sal sy gunsteling Smal-gedigte voordra asook eie skeppinge. Nie net is hy `n kenner van Smal se digkuns nie, maar ook intiem vertroud met sy epogmakende dramas. In die aanbieding word ook grepe uit onder andere `Die Krismis van Map Jacobs` en `Goree` ingewerk. Aan die einde van die woordkuns-aanbieding moet die gehoor maar self besluit: Is die kunstenaar werklik `n proefiet van Adam Smal, hy?


  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS