Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

3 Susters @ U S Woordfees 201… - Stellenbosch

3  Susters @ U S Woordfees 2019

Event Information

This event is part of
U S Woordfees 2019

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, ...more On Stage

Stelontwerp: Scenic Studio

Beligting: Scenic Studio en Tara Notcutt

Christine word 50. Sy vlieg Thailand toe. Dis die tweeling se verjaardaggeskenk aan haar. Hoekom moet Anel en Bianca altyd inmeng? Partykeer haat sy hulle. Sy weet hulle is familie, maar hulle weet ook sy`s bang vir vlieg. Die vlug is vertraag en Christine is hoog op kalmeerpille. Bianca is vas oortuig sy`t hul verlore ma gesien. Anel praat met `n aantreklik man. Drie susters op `n gegewe tyd op `n plek wat die poppe kan laat dans. Gaan hulle ooit in Thailand uitkom?Christine, Anel en Bianca se vlug na Thailand is vertraag. Dis Christine se 50ste verjaarsdag en dis die tweeling se geskenk aan haar. `n Bord sushi sou net so goed gewees het. Hulle weet mos sy`s bang vir vlieg. Sal hulle ooit daar kom? Of is almal net te vlugvoos?TBC


  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS