Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket
on stage -Children's Theatre

Choose Region


Children's Theatre • All Regions • Anytime


  • StadMeeu / CityGull
    StadMeeu / CityGull

    18 Jul 17 - 20 Jul 17

    `n Seemeeu hoort by die see. Hoekom hou Steve d…

    festival
    • More Information
    Part of the Vrystaat Kunstefees 2017 festival

    On Stage | Children's Theatre

    book info
    • More Information
    `n Seemeeu hoort by die see. Hoekom hou Steve dan meer van die stad? Hierdie stadmeeu se storie word op `n unieke, interaktiewe en sensoriese styl aangebied vir die jongklomp. Kom vang `n vissie of twee saam met die koddige visserman, snak na jou asem wanneer die jellievisse om jou dans en ervaar die prettige gewoel van die stadslewe.
  • Babalela
    Babalela

    17 Jul 17 - 18 Jul 17

    Die eerste gedagte wat by `n mens opkom wanneer jy…

    festival
    • More Information
    Part of the Vrystaat Kunstefees 2017 festival

    On Stage | Children's Theatre

    book info
    • More Information
    Die eerste gedagte wat by `n mens opkom wanneer jy Babalela die eerste keer ontmoet, is pure pret en plesier. In die nuutste Babalela-avontuur skrik Babalela hom yskoud toe daar op `n dag `n nare gerammel in die bos is. Aan die rand van die bos dreun en grom `n reuse-stootskraper. Soos `n kwaai bul loop die stootskraper `n klomp bome storm. Die bome knak, vou en val. Kom kyk saam hoe ons ge…
  • Andries Anders/Legende van Dawie Jonavis
    Andries Anders/Legende van Dawie Jonavis

    18 Jul 17 - 20 Jul 17

    Andries Anders is terug en hierdie keer soek hy en…

    festival
    • More Information
    Part of the Vrystaat Kunstefees 2017 festival

    On Stage | Children's Theatre

    book info
    • More Information
    Andries Anders is terug en hierdie keer soek hy en sy geselskap na die legendariese Spruit van Appelsap. Ongelukkig vir Andries soek die skrikwekkende seerower, Kaptein Dawie Jonavis, ook daarna. Met Jonavis en sy volgelinge kort op hul hakke moet Andries en sy aartsvyand, Kaptein Walrus, saamwerk om eerste by die Spruit te kom.
  • The Three Little Pigs
    The Three Little Pigs

    13 Jul 17 - 22 Jul 17

    Not to be missed, this show is the perfect holiday…

    Delivery options available:
    Print at home

    On Stage | Children's Theatre

    book info
    • More Information
    Not to be missed, this show is the perfect holiday entertainment for the whole family. For more information visit www.lilliputplayers.. are R75,00 per person and Bookings for THE THREE LITTE PIGS, can be made at any COMPUTICKET outlet , or online at www.computicket.com.. can also be bought at any Shoprite or Checkers store. For block bookings or queries, please call Elton on 083 364 8284 or (021)…
  • Die prinses en die trolle
    Die prinses en die trolle

    18 Jul 17 - 22 Jul 17

    Prinses Castelyn word na haar ouma se huis gestuur…

    festival
    • More Information
    Part of the Vrystaat Kunstefees 2017 festival

    On Stage | Children's Theatre

    book info
    • More Information
    Prinses Castelyn word na haar ouma se huis gestuur met `n mandjie eetgoed. Op pad maak sy vriende met `n trol. Hoewel die trol grootgemaak word om mense te eet, hou hy nie van mensvleis nie. Die trol en die prinses raak beste vriende. Albei het `n groot liefde vir boeke en hulle gesels elke dag oor verskillende karakters en avonture in hul boeke. Oorlog breek egter uit tussen mens en trol en die t…
  • Liewe Heksie Show
    Liewe Heksie Show

    01 Jul 17

    Verna Vels` well-known and beloved Liewe Heksie is…

    On Stage | Afrikaans

    book info
    • More Information
    Verna Vels` well-known and beloved Liewe Heksie is back on stage thanks to Lefra Productions! Director Frans Swart adapted the two new Liewe Heksie stories - Liewe Heksie en die Tuppels and Waar is Kleinkwaaitjie Kabouter? - for the stage. Liewe Heksie, created by Verna Vels, made her debut in 1961, in the Siembamba programmes of the SABC. Verna, a radio presenter by profession, read the stories …
  • Sleeping Beauty
    Sleeping Beauty

    24 Jun 17 - 08 Jul 17

    Pretoria Youth Theatre is delighted to present the…

    On Stage | Children's Theatre

    book info
    • More Information
    Pretoria Youth Theatre is delighted to present their much-anticipated contribution to the winter season, the traditional family show, "Sleeping Beauty". Featuring some of Gautengs most promising talent, this story is destined to provide warmth and joy to your icy winter season. The magical forces of good and evil are splendidly represented in fun fairies and the deliciously evil Venus Flytrap. Thi…
  • Lollos 9 Mallemeule!
    Lollos 9 Mallemeule!

    20 Jul 17 - 21 Jul 17

    Willa die Gorilla het vir Lollos en Lettie uitgeno…

    festival
    • More Information
    Part of the Vrystaat Kunstefees 2017 festival

    On Stage | Children's Theatre

    book info
    • More Information
    Willa die Gorilla het vir Lollos en Lettie uitgenooi vir ete, maar hy haat dit as iemand laat is! Willa is die baas van Aapstert Bos, `n wonderlike pretpark met `nTuimeltrein en `n Wolkie Wiel en alles wat lekker is. Lollos, Lettie, Disco en Karla spandeer die hele dag in die park en geniet die speletjies en pretritte terwyl hulle nuwe liedjies sing soos Voer die Varkie Vet, Woep-Wap en Lalalol…
  • James And The Giant Peach
    James And The Giant Peach

    05 Jul 17 - 23 Jul 17

    Greg King directs and designs this magical reimagi…

    Delivery options available:
    Print at home

    On Stage | Children's Theatre

    book info
    • More Information
    Greg King directs and designs this magical reimagining of the well-loved, deliciously quirky children`s classic by Roald Dahl, about the young orphan, James who has a remarkable adventure involving a giant peach and five eccentric giant insects. Perfect July holiday entertainment for the entire family.
  • Canal Walk Presents Peter Pan
    Canal Walk Presents Peter Pan

    01 Jul 17 - 23 Jul 17

    Meet Peter Pan, Wendy Darling and her brothers, as…

    On Stage | Children's Theatre

    book info
    • More Information
    Meet Peter Pan, Wendy Darling and her brothers, as well as Tinkerbell, and the Lost Boys in a magical musical telling of the classic J M Barrie story - Peter Pan in association with Toys R Us - this July . Fun for the whole family, don`t miss out on your opportunity to suspend reality and escape to Neverland. Music and lyrics by Marcel Meyer and directed by Fred Abrahamse with an award winning …
  • Hans Haas en die Heuningby
    Hans Haas en die Heuningby

    17 Jul 17 - 22 Jul 17

    Dit is die derde hoofstuk van die gewilde kinderpr…

    festival
    • More Information
    Part of the Vrystaat Kunstefees 2017 festival

    On Stage | Children's Theatre

    book info
    • More Information
    Dit is die derde hoofstuk van die gewilde kinderproduksie op die Vrystaat Kunstefees! Dit is gelaai met pret en `n nuwe karakter uit die pen van Xander Steyn. Die storie is vol lesse en snaaksighede vir almal. Morrie die Meerkat is weer besig met `meerkattekwaad` en Hans en al die ander diere moet weer planne maak om die dag te red! So, wees gereed vir groot pret, groot kostuums en groot akteurs i…
  • Ruby Celebration- JYB
    Ruby Celebration- JYB

    10 Aug 17 - 13 Aug 17

    The grand finale of the 40th Anniversary of the Jo…

    Delivery options available:
    Print at home

    On Stage | Ballet

    book info
    • More Information
    The grand finale of the 40th Anniversary of the Johannesburg Youth Ballet features experts from the enchanting romantic ballet Coppelia ( 3rd Act and the Mazurka) and the specially commissioned Ruby Suite, a vibrant synthesis of contemporary dance, ballet and flamenco,choreograph. by Mary- Ann Mottram, Laura Cameron and Alex le Maitre. The Ruby Celebration plays 40 years to the weekend that the JY…