Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket
on stage -Cabaret

Choose Region


Cabaret • All Regions • Anytime


  • Nataniel
    Nataniel

    23 Feb 17

    The inimitable Nataniel in concert with his fabulo…

    Delivery options available:
    Print at home

    On Stage | Afrikaans

    book info
    • More Information
    The inimitable Nataniel in concert with his fabulous mix of stories and music. Accompanied by Charl du Plessis on piano.
  • BLACK VELVET: THE BANQUET
    BLACK VELVET: THE BANQUET

    28 Apr 17

    Hierdie smeulende kabaret word aangebied deur deur…

    Delivery options available:
    Print at home
    festival
    • More Information
    Part of the Suidoosterfees 2017 festival

    On Stage | Cabaret

    book info
    • More Information
    Hierdie smeulende kabaret word aangebied deur deur die sangeres Juju Domingo en haar pianis Lucas Heinen: saam is hul The Banquet. Hulle sing covers, oorspronklike sowel as klassieke treffers. Maak jou gereed om verlei te word deur die vrou met die swart fluweel rok. "Black velvet and that little boy`s smile Black velvet with that slow southern style A new religion that`ll bring ya to your knees B…
  • AUCAMP!
    AUCAMP!

    29 Apr 17

    Slegs vir almal is kabaretmusiek in die ware sin v…

    Delivery options available:
    Print at home
    festival
    • More Information
    Part of the Suidoosterfees 2017 festival

    On Stage | Cabaret

    book info
    • More Information
    Slegs vir almal is kabaretmusiek in die ware sin van die woord. Hierdie groep druk hulself, in lig van die Suid-Afrikaanse omstandighede van die tyd, uit. Hul lewer vlymskerp kommentaar oor geweld, seksuele emansipasie, sensuur en die probleme van "ongelukskinders". In hierdie moderne weergawe word eeue oue kwessies opgediep en afgestof. Hierdie kabaret is werklik: Slegs vir almal!
  • The Chain - The Fleetwood Mac Story
    The Chain - The Fleetwood Mac Story

    25 Mar 17 - 26 Mar 17

    The Reals will be back at the Rhumbelow in March, …

    On Stage | Cabaret

    book info
    • More Information
    The Reals will be back at the Rhumbelow in March, this time paying tribute to one of the world`s biggest hit making machines - Fleetwood Mac. The Fleetwood Mac story is an episodic saga that spans more than 30 years, starting in 1967 as a British blues band that later became a California-based pop group in the mid-Seventies. In between came a period where Fleetwood Mac shuffled personnel and expe…
  • Die Vlammende Fez @ U S Woordfees 2017
    Die Vlammende Fez @ U S Woordfees 2017

    05 Mar 17 - 11 Mar 17

    Hierdie musiekspel bevat nuutgeskrewe sowel as 300…

    Delivery options available:
    Print at home
    festival
    • More Information
    Part of the U S Woordfees 2017 festival

    Music | ...more Music

    book info
    • More Information
    Hierdie musiekspel bevat nuutgeskrewe sowel as 300-jaaroue melodiee, vervleg met verse oor die wereld van die Kaapse Maleiers geskryf deur I.D. du Plessis. Bekende stories en gedigte in die produksie is onder andere Karnaval, Vreemde liefde en ook die kaalvoetseun wat groente verkoop in die reen, maar ten spyte van sy hartseer steeds vreugde ervaar. Die Vlammende Fez is `n produksie oor verdeeldhe…
  • Die Vlammende Fez @ K K N K Fees 2017
    Die Vlammende Fez @ K K N K Fees 2017

    12 Apr 17 - 15 Apr 17

    Hierdie musiekspel bevat nuutgeskrewe sowel as 300…

    festival
    • More Information
    Part of the K K N K Fees 2017 festival

    Music | ...more Music

    book info
    • More Information
    Hierdie musiekspel bevat nuutgeskrewe sowel as 300-jaaroue melodiee, vervleg met verse oor die wereld van die Kaapse Maleiers geskryf deur I.D. du Plessis. Bekende stories en gedigte in die produksie is onder andere Karnaval, Vreemde liefde en ook die kaalvoetseun wat groente verkoop in die reen, maar ten spyte van sy hartseer steeds vreugde ervaar. Die Vlammende Fez is `n produksie oor verdeeldhe…
  • DIE VLAMMENDE FEZ
    DIE VLAMMENDE FEZ

    29 Apr 17 - 30 Apr 17

    Hierdie musiekspel bevat nuutgeskrewe sowel as 300…

    Delivery options available:
    Print at home
    festival
    • More Information
    Part of the Suidoosterfees 2017 festival

    On Stage | Drama

    book info
    • More Information
    Hierdie musiekspel bevat nuutgeskrewe sowel as 300-jaaroue melodie vervleg met verse oor die wereld van die Kaapse Maleiers geskryf deur I.D du Plessis. Bekende stories en gedigte in die produksie is onder andere "Karnaval" "Vreemde liefde" en ook die kaalvoet seun wat groente verkoop in die reen - maar ten spyte van sy hartseer steeds vreugde ervaar. Die vlammende Fez is `n produksie oor verdeeld…
  • Irish To The Core - Dave Monks
    Irish To The Core - Dave Monks

    05 Mar 17 - 26 Mar 17

    South Africa`s very own Irish minstrel, Dave Monks…

    Music | ...more Music

    book info
    • More Information
    South Africa`s very own Irish minstrel, Dave Monks presents an evening of fun, party and above all sing-along Irish music. Dave Monks has a proven repertoire of rousing Irish favourites and between songs, Dave delivers a touch of the blarney in his collection of Irish tales and jokes. Dave was born and raised in Dublin, Ireland which gives more than a touch of real authenticity to this Irish mus…
  • Mond verby
    Mond verby

    08 Apr 17 - 11 Apr 17

    Haat jy jou werk? Moenie jou bekommer nie. Jy is n…

    festival
    • More Information
    Part of the K K N K Fees 2017 festival

    On Stage | Cabaret

    book info
    • More Information
    Haat jy jou werk? Moenie jou bekommer nie. Jy is nie alleen nie. Bitter min mense doen waarvoor hulle werklik lief is. Meeste aardbewoners het verval in `n eentonige ja-en-amen-roetine van huis toe, werk toe, paycheck, broke. Jy werk jouself poegaai net sodat jou baas sy kinders met `n oorsese vakansie in Monaco kan bederf. Mond verby rebelleer met alle mag en krag teen ?the man? wat alewig in ons…
  • CAPE TOWN TANGO ENSEMBLE
    CAPE TOWN TANGO ENSEMBLE

    27 Apr 17

    The award winning and internationally acclaimed Ca…

    Delivery options available:
    Print at home
    festival
    • More Information
    Part of the Suidoosterfees 2017 festival

    On Stage | Cabaret

    book info
    • More Information
    The award winning and internationally acclaimed Cape Town Tango Ensemble is the one and only orchestra of its sort on African soil. The orchestra takes its audience through a with a Gypsy Jazz Swing journey of traditional tangos performed in the style of disarli, Canaro, Salgan and Pugliese to name a few.
  • MARIMBAMAKITI
    MARIMBAMAKITI

    28 Apr 17

    Op die polsende maat van marimbas, danse, gedigte …

    Delivery options available:
    Print at home
    festival
    • More Information
    Part of the Suidoosterfees 2017 festival

    On Stage | Cabaret

    book info
    • More Information
    Op die polsende maat van marimbas, danse, gedigte en vertellings vier ons die legendes wat ons bont kultuurlandskap help karteer het. Ons mees geliefde digters, skrywers, sangers en komponiste se skeppings word saamgeklits tot `n magiese fusie wat grensloos die kleurvolle diversiteit van ons samelewing weerspieel.Die marimba-orkes en dansers bestaan uit super talentvolle plaaskinders uit Grabouw s…
  • BOTTOMLESS COFFEE BAND
    BOTTOMLESS COFFEE BAND

    29 Apr 17

    Bottomless Coffee Band sal in 2017 tulle debuut ma…

    Delivery options available:
    Print at home
    festival
    • More Information
    Part of the Suidoosterfees 2017 festival

    On Stage | Cabaret

    book info
    • More Information
    Bottomless Coffee Band sal in 2017 tulle debuut maak by die Suidoosterfees. Hierdie Kaapstad duo is uniek in elke sin van die woord - beide buitengewoon talentvol en uiteenlopende individue, tog `n perfekte aanvulling vir mekaar as musikante en egpaar. Die elegante en klassiek opgeleide Este Rabe komplimenteer haar rock & roll man, Lourens Rabe, perfek. In teenstelling met haar klassieke agtergron…