Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket
on stage -...more On Stage

Choose Region

...more On Stage • All Regions • Anytime

  • The Great Moscow Circus
    The Great Moscow Circus

    18 Jan 17 - 12 Mar 17

    Roll Up, Roll Up! The world-famous Great Mos…

    Delivery options available:
    Print at home

    On Stage | Variety

    book info
    • More Information
    Roll Up, Roll Up! The world-famous Great Moscow Circus returns to South Africa this summer with an all-new, sensational, two-hour world premiere program. Featuring a myriad of circus superstars from Russia and the world in the most action packed show to come to South Africa. With the funniest clowns, most-daring acrobats, death-defying daredevils, balancers, jugglers and much much more …
  • Die Huis van Bernarda Alba
    Die Huis van Bernarda Alba

    04 Mar 17 - 05 Mar 17

    Na die dood van haar tweede man, le Bernarda Alba,…

    Delivery options available:
    Print at home
    festival
    • More Information
    Part of the U S Woordfees 2017 festival

    On Stage | ...more On Stage

    book info
    • More Information
    Na die dood van haar tweede man, le Bernarda Alba, die stoere matriarg, `n vonnis van rou op: vir twee jaar sal haar dogters agter slot en grendel leef. In die versmorende hitte broei `n rebellie uit, in die naam van die Vader, die liefde en die leemte. Die bekroonde regisseur Christiaan Olwagen se kontemporere verwerking van Le Casa de Bernarda Alba is in 2016 vir twee Kannas benoem.
  • Ooms
    Ooms

    25 Feb 17 - 26 Feb 17

    Tobie Cronje en Gerben Kamper is twee knorrige oom…

    Delivery options available:
    Print at home

    On Stage | Afrikaans

    book info
    • More Information
    Tobie Cronje en Gerben Kamper is twee knorrige ooms wat tot hul spyt saam in `n ouetehuis beland. Maar hierdie is nie `n gewone ouetehuis nie, dis eerder `n tipe verbeteringskool vir skatryk oues wat lastig geword het, of uit ander instansies geskors is. Die tehuis is op `n luukse landgoed, iewers in die Kaap langs die see. Dit is omhein soos `n tronk met wagte en selfs honde. Al hoe jy "vrywillig…
  • Ooms @ U S Woordfees 2017
    Ooms @ U S Woordfees 2017

    04 Mar 17 - 08 Mar 17

    Tobie Cronje en Gerben Kamper is twee knorrige oom…

    Delivery options available:
    Print at home
    festival
    • More Information
    Part of the U S Woordfees 2017 festival

    On Stage | Afrikaans

    book info
    • More Information
    Tobie Cronje en Gerben Kamper is twee knorrige ooms wat tot hul spyt saam in `n ouetehuis beland. Maar hierdie is nie `n gewone ouetehuis nie, dis eerder `n tipe verbeteringskool vir skatryk oues wat lastig geword het, of uit ander instansies geskors is. Die tehuis is op `n luukse landgoed, iewers in die Kaap langs die see. Dit is omhein soos `n tronk met wagte en selfs honde. Al hoe jy "vrywillig…
  • Ooms @ K K N K Fees 2017
    Ooms @ K K N K Fees 2017

    08 Apr 17 - 15 Apr 17

    Tobie Cronje en Gerben Kamper is twee knorrige oom…

    festival
    • More Information
    Part of the K K N K Fees 2017 festival

    On Stage | Afrikaans

    book info
    • More Information
    Tobie Cronje en Gerben Kamper is twee knorrige ooms wat tot hul spyt saam in `n ouetehuis beland. Maar hierdie is nie `n gewone ouetehuis nie, dis eerder `n tipe verbeteringskool vir skatryk oues wat lastig geword het, of uit ander instansies geskors is. Die tehuis is op `n luukse landgoed, iewers in die Kaap langs die see. Dit is omhein soos `n tronk met wagte en selfs honde. Al hoe jy "vrywillig…
  • Ooms @ Oppiwater Kunstefees 2017
    Ooms @ Oppiwater Kunstefees 2017

    03 May 17 - 04 May 17

    Tobie Cronje en Gerben Kamper is twee knorrige oom…

    Delivery options available:
    Print at home
    festival
    • More Information
    Part of the Oppiwater Kunstefees 2017 festival

    On Stage | Afrikaans

    book info
    • More Information
    Tobie Cronje en Gerben Kamper is twee knorrige ooms wat tot hul spyt saam in `n ouetehuis beland. Maar hierdie is nie `n gewone ouetehuis nie, dis eerder `n tipe verbeteringskool vir skatryk oues wat lastig geword het, of uit ander instansies geskors is. Die tehuis is op `n luukse landgoed, iewers in die Kaap langs die see. Dit is omhein soos `n tronk met wagte en selfs honde. Al hoe jy "vrywillig…
  • So ry miss Daisy
    So ry miss Daisy

    03 Mar 17 - 06 Mar 17

    Uiteindelik is John Kani en Sandra Prinsloo weer s…

    Delivery options available:
    Print at home
    festival
    • More Information
    Part of the U S Woordfees 2017 festival

    On Stage | ...more On Stage

    book info
    • More Information
    Uiteindelik is John Kani en Sandra Prinsloo weer saam op die verhoog, in die Afrikaanse weergawe van Driving Miss Daisy. Die bejaarde Daisy Viljoen is aanvanklik onwillig wanneer haar seun `n chauffeur, Hoke Mxubela, vir haar aanstel na sy haar kar afgeskryf het. Hulle verhouding begin met rukke en stote, maar duur uiteindelik 25 jaar: `n verhouding wat oor die destydse kleurgrense en sosiale stan…
  • District Six - Kanala
    District Six - Kanala

    18 Jan 17 - 26 Feb 17

    The Fugard Theatre`s DISTRICT SIX - KANALA created…

    Delivery options available:
    Print at home

    On Stage | Musicals

    book info
    • More Information
    The Fugard Theatre`s DISTRICT SIX - KANALA created and directed by David Kramer returns for a second season! Eric Abraham and the Fugard Theatre presents a musical tribute - DISTRICT SIX - KANALA created and directed by David Kramer - to mark the 50th anniversary of the destruction of District Six. On the 11th of February 1966 District Six was declared a white group area. Over 60,000 peopl…
  • Laurika Rauch met Loki Rothman: Blou
    Laurika Rauch met Loki Rothman: Blou

    10 Mar 17 - 11 Mar 17

    Die immergewilde Laurika is terug op Stellenbosch …

    Delivery options available:
    Print at home
    festival
    • More Information
    Part of the U S Woordfees 2017 festival

    On Stage | ...more On Stage

    book info
    • More Information
    Die immergewilde Laurika is terug op Stellenbosch met liedjies van haar jongste album, Die reis. Bekende liedjies word nuwe baadjies aangetrek, soos die duet `Blou` saam met die kitaarvirtuoos Loki. `n Sonderlinge musikale reis wat wydstaan staan oor generasies en genres.
  • Beurtkrag
    Beurtkrag

    03 Feb 17 - 05 Feb 17

    Wanneer Jasper en Fransie saam intrek, tref beurtk…

    Delivery options available:
    Print at home

    On Stage | Afrikaans

    book info
    • More Information
    Wanneer Jasper en Fransie saam intrek, tref beurtkrag hulle op die eerste aand in hulle nuwe huis. Sonder tegnologie moet hulle noodgedwonge met mekaar praat en lei klein irritasies - wie se flits is dit eintlik? - tot groot argumente.Beurtkrag is `n verhoudingsdrama wat handel oor die kwesbaarheid tussen geliefdes. `n kragonderbreking dwing die twee weg van tegnologie af en nader aan mekaar. …
  • Beurtkrag @ U S Woordfees 2017
    Beurtkrag @ U S Woordfees 2017

    04 Mar 17 - 07 Mar 17

    Wanneer Jasper en Fransie saam intrek, tref beurtk…

    Delivery options available:
    Print at home
    festival
    • More Information
    Part of the U S Woordfees 2017 festival

    On Stage | Afrikaans

    book info
    • More Information
    Wanneer Jasper en Fransie saam intrek, tref beurtkrag hulle op die eerste aand in hulle nuwe huis. Sonder tegnologie moet hulle noodgedwonge met mekaar praat en lei klein irritasies - wie se flits is dit eintlik? - tot groot argumente.Beurtkrag is `n verhoudingsdrama wat handel oor die kwesbaarheid tussen geliefdes. `n kragonderbreking dwing die twee weg van tegnologie af en nader aan mekaar. …
  • Beurtkrag @ K K N K Fees 2017
    Beurtkrag @ K K N K Fees 2017

    09 Apr 17 - 15 Apr 17