Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket
music -Afrikaans

Choose Region


Afrikaans • All Regions • Anytime


  • Stellenbosch University Choir
    Stellenbosch University Choir

    14 May 17

    The Stellenbosch University Choir, under the leade…

    Delivery options available:
    Print at home

    Music | Afrikaans

    book info
    • More Information
    The Stellenbosch University Choir, under the leadership of Andre van der Merwe, is one of the oldest and most celebrated choirs in South Africa and is comprised of students from various academic and cultural backgrounds creating an intoxicating energy in the performances.
  • Refentse
    Refentse

    30 Apr 17 - 01 May 17

    Refentse Morake, Suid-Afrika se nuwe sangsensasie!…

    Delivery options available:
    Print at home
    festival
    • More Information
    Part of the Oppiwater Kunstefees 2017 festival

    Music | ...more Music

    book info
    • More Information
    Refentse Morake, Suid-Afrika se nuwe sangsensasie! Onthou sommer byvoorbaat sy naam. Refentse Morake is `n splinternuwe, jong entoesiastiese kunstenaar, gevul met passie, nie net vir sy sangloopbaan nie, maar vir die lewe en alles wat na sy kant toe kom! Hierdie dinamiese 18 jarige het in 2015 sy matriek voltooi aan Vereeniging Gimnasium, en daarna het hy nie op hom laat wag nie. As hy nie gesing…
  • Kahn & Karen Zoid
    Kahn & Karen Zoid "We Could Be Divine" Tour

    21 Jul 17 - 22 Jul 17

    After forging a friendship together on The Voice S…

    Delivery options available:
    Print at home

    Music | Concerts

    book info
    • More Information
    After forging a friendship together on The Voice SA, off the back of the release of their debut Number 1 charting collaboration `We Could Be Divine`, Kahn Morbee and Karen Zoid will be performing together in an exclusive show at the Teatro at Montecasino. Brou. to you by MNET,and set to be one of the most highly anticipated shows of 2017, these SAMA-winning singer-songwriters will be performing…
  • Bakgat Country Opskop
    Bakgat Country Opskop

    04 Jun 17

    Country-sterre maak reg vir Opskop Gryp jou cowbo…

    Delivery options available:
    Print at home

    Music | Afrikaans

    book info
    • More Information
    Country-sterre maak reg vir Opskop Gryp jou cowboy-hoed en maak reg vir die grootste country-makietie van die jaar. Vanjaar se Bakgat Country Opskop sal op Sondag 4 Junie in die GrandWest Grand Arena plaasvind. Soos gewoon, sal van die land se gunstelling country-sangers te sien wees. Die legendes Tommy Dell, Lance James, Matt Hurter en Dennis East sal almal optree. Dan is daar ook Steve Hofmey…
  • Krone 4
    Krone 4

    28 Jul 17 - 30 Jul 17

    Krone bekroon die grootste TREFFERS en kunstenaars…

    Music | Afrikaans

    book info
    • More Information
    Krone bekroon die grootste TREFFERS en kunstenaars van alle tye waartydens die gehoor die geleentheid kry om hulle gunsteling liedjies hartlik saam te sing. Die vertoning sluit Top kunstenaars in soos Snotkop, Juanita, Refentse, Andriette, Ricus Nel, Brendan Peyper, Kurt Darren, Manie Jackson, Adam Tas, Nicholis Louw, Ray Dylan, Elizma Theron, Liezel Pieters, Lieflinge en 4 WERKE. Hierdie is n M…
  • Op die Eerste Een
    Op die Eerste Een

    03 May 17 - 04 May 17

    Pieter Smith is 19 Augustus 1975 in Potchefstroom …

    Delivery options available:
    Print at home
    festival
    • More Information
    Part of the Oppiwater Kunstefees 2017 festival

    Music | ...more Music

    book info
    • More Information
    Pieter Smith is 19 Augustus 1975 in Potchefstroom gebore en die jongste van drie kinders. Hy het kitaar begin speel toe hy 4 jaar oud was en vanaf sewejarige ouderdom professionele afrigting ontvang. In 1993 het Pieter sy skoolloopbaan voltooi aan die Hoerskool Gimnasium, waar hy deel gevorm het van verskeie Rock Bands. Vandat hy agtien jaar oud is, tree hy professioneel op. Na skool het hy sy t…
  • Nataniel - 30 Years,90 Minutes
    Nataniel - 30 Years,90 Minutes

    24 Aug 17 - 24 Sep 17

    Nataniel launched solo career on 1 March 1987 with…

    Delivery options available:
    Print at home

    Music | Afrikaans

    book info
    • More Information
    Nataniel launched solo career on 1 March 1987 with the release of his first single. Over the next 30 years, he has built a career unlike anything seen before in South African entertainment. He has given more than 6000 live performances, written and staged 79 stage productions, released 17 albums and 6 dvds, published 17 books and filmed 3 highly popular tv series. He has also established himself …
  • Laurika Rauch met Loki Rothman: Blou
    Laurika Rauch met Loki Rothman: Blou

    23 May 17 - 24 May 17

    Laurika en Loki se samewerking op die verhoog, het…

    Delivery options available:
    Print at home

    Music | Afrikaans

    book info
    • More Information
    Laurika en Loki se samewerking op die verhoog, het met die herskepping van Laurika se ikoniese treffer, Blou - as `n duet vir haar nuutste album - Die Reis, begin. Die opname en video van die liedjie, doen tans buitengewoon goed op die video treffersparades sowel as op baie radiokanale. Loki Rothman is reeds bekend en geliefd - nie net as begeleier nie, maar ook as solokunstenaar in eie reg. Sy vi…
  • #GaanvirGoud
    #GaanvirGoud

    20 May 17

    Gaan Vir Goud (GaanVirGoud) is `n splinternuwe Afr…

    Delivery options available:
    Print at home

    Music | Concerts

    book info
    • More Information
    Gaan Vir Goud (GaanVirGoud) is `n splinternuwe Afrikaanse musiek extravaganza wat op Saterdag 20 Mei 2017 om 20h00 plaasvind te Centre Court @ Emperors Palace, The Palace of Dreams. Vier van Suid-Afrika se bekendste kunstenaars - Bobby van Jaarsveld, ADAM, Riana Nel en Robbie Wessels - gaan `n reuse opskop hou en jy word uitgenooi om deel te wees van hierdie onvergeetlike aand! Kom kuier saam en b…
  • Lianie May
    Lianie May

    05 May 17

    Kom geniet n aand saam ons. Ons hou dit ten bate v…

    Music | Afrikaans

    book info
    • More Information
    Kom geniet n aand saam ons. Ons hou dit ten bate van die Ouetehuis in Mosselbaai en die Moreson Kinderhuis in George.
  • LIANIE MAY LIVE
    LIANIE MAY LIVE

    09 Sep 17

    Lianie May performing live for the first time in M…

    Delivery options available:
    Print at home

    On Stage | Afrikaans

    book info
    • More Information
    Lianie May performing live for the first time in Malmesbury, Swartland. This is a fundraiser for Elkana Childcare who works with many vulnerable and at risk children.
  • Riana  Nel
    Riana Nel

    23 Jun 17

    Met `n rits treffer-albums op haar kerfstok, het R…

    Music | Afrikaans

    book info
    • More Information
    Met `n rits treffer-albums op haar kerfstok, het Riana Nel haar die afgelope jare gevestig as een van die groot name in Afrikaanse musiek. Sy het bekendheid verwerk as gospelsangeres met albums soos Oopmond (2001), The Cure (2003) en Someone with Skin (2006). In 2011 is haar eerste sekulere album, Die Moeite Werd vrygestel met Die Regte Tyd in 2014 en Jy sal weet in 2016. Met treffers soos "Die…