Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket
music -...more Music

Choose Region


...more Music • All Regions • Anytime


  • Refentse
    Refentse

    30 Apr 17 - 01 May 17

    Refentse Morake, Suid-Afrika se nuwe sangsensasie!…

    Delivery options available:
    Print at home
    festival
    • More Information
    Part of the Oppiwater Kunstefees 2017 festival

    Music | ...more Music

    book info
    • More Information
    Refentse Morake, Suid-Afrika se nuwe sangsensasie! Onthou sommer byvoorbaat sy naam. Refentse Morake is `n splinternuwe, jong entoesiastiese kunstenaar, gevul met passie, nie net vir sy sangloopbaan nie, maar vir die lewe en alles wat na sy kant toe kom! Hierdie dinamiese 18 jarige het in 2015 sy matriek voltooi aan Vereeniging Gimnasium, en daarna het hy nie op hom laat wag nie. As hy nie gesing…
  • Bakgat Country Opskop
    Bakgat Country Opskop

    04 Jun 17

    Country-sterre maak reg vir Opskop Gryp jou cowbo…

    Delivery options available:
    Print at home

    Music | Afrikaans

    book info
    • More Information
    Country-sterre maak reg vir Opskop Gryp jou cowboy-hoed en maak reg vir die grootste country-makietie van die jaar. Vanjaar se Bakgat Country Opskop sal op Sondag 4 Junie in die GrandWest Grand Arena plaasvind. Soos gewoon, sal van die land se gunstelling country-sangers te sien wees. Die legendes Tommy Dell, Lance James, Matt Hurter en Dennis East sal almal optree. Dan is daar ook Steve Hofmey…
  • Black Coffee Block Party
    Black Coffee Block Party

    13 May 17

    Black Coffee, South Africas #1 DJ, invites you to …

    Music | ...more Music

    book info
    • More Information
    Black Coffee, South Africas #1 DJ, invites you to his name sake event, after two massive years in Jozi, the event is expanding to Durban featuring ten hours of the best local urban hip hop, house and rap. www.blackcoffeeblockparty.com
  • Krone 4
    Krone 4

    28 Jul 17 - 30 Jul 17

    Krone bekroon die grootste TREFFERS en kunstenaars…

    Music | Afrikaans

    book info
    • More Information
    Krone bekroon die grootste TREFFERS en kunstenaars van alle tye waartydens die gehoor die geleentheid kry om hulle gunsteling liedjies hartlik saam te sing. Die vertoning sluit Top kunstenaars in soos Snotkop, Juanita, Refentse, Andriette, Ricus Nel, Brendan Peyper, Kurt Darren, Manie Jackson, Adam Tas, Nicholis Louw, Ray Dylan, Elizma Theron, Liezel Pieters, Lieflinge en 4 WERKE. Hierdie is n M…
  • Op die Eerste Een
    Op die Eerste Een

    03 May 17 - 04 May 17

    Pieter Smith is 19 Augustus 1975 in Potchefstroom …

    Delivery options available:
    Print at home
    festival
    • More Information
    Part of the Oppiwater Kunstefees 2017 festival

    Music | ...more Music

    book info
    • More Information
    Pieter Smith is 19 Augustus 1975 in Potchefstroom gebore en die jongste van drie kinders. Hy het kitaar begin speel toe hy 4 jaar oud was en vanaf sewejarige ouderdom professionele afrigting ontvang. In 1993 het Pieter sy skoolloopbaan voltooi aan die Hoerskool Gimnasium, waar hy deel gevorm het van verskeie Rock Bands. Vandat hy agtien jaar oud is, tree hy professioneel op. Na skool het hy sy t…
  • Christo en Cobus
    Christo en Cobus

    01 May 17 - 04 May 17

    CHRISTO & COBUS is reeds 24 jaar saam op die verho…

    Delivery options available:
    Print at home
    festival
    • More Information
    Part of the Oppiwater Kunstefees 2017 festival

    Music | ...more Music

    book info
    • More Information
    CHRISTO & COBUS is reeds 24 jaar saam op die verhoog as `n duo, en word beskou as een van die mees veelsydige kunstenaars in die land. Benewens hul eie treffers soos "Trein na Margate" en "7x70" is hulle ewe gemaklik met van die gewilde nommers van ons tyd en kruis maklik oor na verskeie genres. Christo het `n solo-album "Three Chord Lovesongs" die lig laat sien en Cobus twee country albums "Live …
  • Nataniel - 30 Years,90 Minutes
    Nataniel - 30 Years,90 Minutes

    24 Aug 17 - 24 Sep 17

    Nataniel launched solo career on 1 March 1987 with…

    Delivery options available:
    Print at home

    Music | Afrikaans

    book info
    • More Information
    Nataniel launched solo career on 1 March 1987 with the release of his first single. Over the next 30 years, he has built a career unlike anything seen before in South African entertainment. He has given more than 6000 live performances, written and staged 79 stage productions, released 17 albums and 6 dvds, published 17 books and filmed 3 highly popular tv series. He has also established himself …
  • Laurika Rauch met Loki Rothman: Blou
    Laurika Rauch met Loki Rothman: Blou

    23 May 17 - 24 May 17

    Laurika en Loki se samewerking op die verhoog, het…

    Delivery options available:
    Print at home

    Music | Afrikaans

    book info
    • More Information
    Laurika en Loki se samewerking op die verhoog, het met die herskepping van Laurika se ikoniese treffer, Blou - as `n duet vir haar nuutste album - Die Reis, begin. Die opname en video van die liedjie, doen tans buitengewoon goed op die video treffersparades sowel as op baie radiokanale. Loki Rothman is reeds bekend en geliefd - nie net as begeleier nie, maar ook as solokunstenaar in eie reg. Sy vi…
  • LIANIE MAY LIVE
    LIANIE MAY LIVE

    09 Sep 17

    Lianie May performing live for the first time in M…

    Delivery options available:
    Print at home

    On Stage | Afrikaans

    book info
    • More Information
    Lianie May performing live for the first time in Malmesbury, Swartland. This is a fundraiser for Elkana Childcare who works with many vulnerable and at risk children.
  • Clap + Tap Music Experience
    Clap + Tap Music Experience

    02 Sep 17

    An outdoor, day time and social lifestyle that wil…

    Delivery options available:
    Print at home

    Music | Gospel

    book info
    • More Information
    An outdoor, day time and social lifestyle that will incorporate the element of Clap & Tap music celebrating all that is gospel music. The festival will be run by Elegant Entertainment and Sky High Media Productions who will all bring their combined event expertise, fine tuning and quality event knowledge together. The festival will be one of the ways in which Elegant Ent, Sky Media and all associ…
  • Amanda Strydom In Konsert
    Amanda Strydom In Konsert

    01 Jun 17

    Amanda Strydom kombineer in hierdie konsert liedji…

    Delivery options available:
    Print at home

    On Stage | Afrikaans

    book info
    • More Information
    Amanda Strydom kombineer in hierdie konsert liedjies uit haar trefferproduksies `Die hele boksemdaais `( wenner van die 2016 Fiestaprys vir beste musiekgedrewe produksie) , `n Rugsak vol robyne` ( genomineer vir die Fiestaprys vir beste musiekgedrewe produksie) en die splinternuwe `So onner deur die maan` wat vanjaar by die KKNK gedebuteer het. Soos altyd is daar `n reenboog van emosies, wat wis…
  • Krankd Up Festival 2017
    Krankd Up Festival 2017

    30 Sep 17

    Rapidly cementing their name as the go-to festival…

    Music | Concerts

    book info
    • More Information
    Rapidly cementing their name as the go-to festival for alternative music fans in South Africa, Krank`d Up music festival is back for another unforgettable show that will be talked about for years to come. Having wowed audiences in the past with electrifying performances from the likes of international innovators such as Periphery, Protest The Hero, 36 Crazyfists and more, Krank`d Up fans will be w…