All Events • All Regions • Anytime
Die hoe-se-nou-wat-nou?
Die hoe-se-nou-wat-nou?

12 Mar 15 - 14 Mar 15

Deel van die Universiteit Stellenbo…

festival
Part of the U S Woordfees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Deel van die Universiteit Stellenbosch Woordfees 2015 - Die Hoe-se-nou-wat-nou / Die Wagkamer Met Elize Cawood en Wilson Dunster Alfrieda en Bertie Botha is terug! Vir Bertie is "Huis Herfsblaar" die begin van die einde. Vir Alfrieda is dit `n nuwe begin. Verandering is so goed soos `n vaka…
Die klaagliedere van ds.
Die klaagliedere van ds.

12 Mar 15 - 14 Mar 15

Deel van die Universiteit Stellenbo…

festival
Part of the U S Woordfees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Deel van die Universiteit Stellenbosch Woordfees 2015 - Die klaagliedere van ds. Tienie Benade Produksiehui. Frank Opperman Skrywer: Dana Snyman Regisseur: Gerrit Schoonhoven Met Frank Opperman Tienie Benade is `n middeljarige predikant van `n sukkelende Afrikaanse gemeente. Die lidmaatget…
Die Schone Mullerin
Die Schone Mullerin

13 Mar 15

Deel van die Universiteit Stellenbo…

festival
Part of the U S Woordfees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Deel van die Universiteit Stellenbosch Woordfees 2015 - Die Schone Mullerin - Liedsiklus van Franz Schubert / Song cycle by Franz Schubert Komponis en / of verwerker: Franz Schubert Met Sandile Mabaso (tenoor) & Lara Kirsten (pianis) Franz Schubert se liedsiklus "Die Schone Mullerin" is `n…
Die Oscar-sage
Die Oscar-sage

13 Mar 15

Deel van die Universiteit Stellenbo…

festival
Part of the U S Woordfees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Deel van die Universiteit Stellenbosch Woordfees 2015 - Skrywersfees - Die Oscar-sage Aangebie. deur Penguin Random House en Jonathan Ball Ilse Salzwedel (Van sprokie tot tragedie in die kollig) en Marida Fitzpatrick (Die Staat vs. Oscar), albei gerespekteerde joernaliste, ondersoek die Oscar P…
Die Somer het `n geel rok aan
Die Somer het `n geel rok aan

14 Mar 15

Deel van die Universiteit Stellenbo…

festival
Part of the U S Woordfees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Deel van die Universiteit Stellenbosch Woordfees 2015 - Hilandi du Toit (sang en akoestiese kitaar), Schalk Joubert (baskitaar), Henry Steel (akoestiese kitaar) en Vernon Swart (perkussie) Sange. Hilandi du Toit se aangrypende musiek en stories verseker elke lui-steraar van `n tydlose ervaring…
Die Karnaval
Die Karnaval

14 Mar 15

Deel van die Universiteit Stellenbo…

festival
Part of the U S Woordfees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Deel van die Universiteit Stellenbosch Woordfees 2015 - In samewerking met SON Karnaval 2015 beloof om weereens een van die hoogtepunte op die Woordfeesprogram te wees met optredes van Dr Victor and the Rasta Rebels, The Rockets, plaaslike orkeste, Salome, die immergewilde Tururu en meer. Gesond…
Die Politiek van Mens Wees
Die Politiek van Mens Wees

03 Apr 15 - 06 Apr 15

Deel van die ABSA - KKNK Fees 2015

festival
Part of the A B S A - K K N K Fees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Deel van die ABSA - KKNK Fees 2015
Die Kaap is weer Holms
Die Kaap is weer Holms

04 Apr 15 - 07 Apr 15

Ag nee regtig? Wil jy vir my se jy…

festival
Part of the A B S A - K K N K Fees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Ag nee regtig? Wil jy vir my se jy`t nog nooit vir Marion Holm op die verhoog gesien nie? Ai tog ... dan is dit seker jou eerste fees? Welkom! Ons weet jy sal dit vreeslik geniet ... dis nou natuurlik AS jy DIE KAAP IS WEER HOLMS gesien het! Maak `n plan, anders gaan jy onvervuld, teleurgesteld…
Die Ander Konsert @ A B S A - K K N K Fees 2015
Die Ander Konsert @ A B S A - K K N K …

04 Apr 15 - 07 Apr 15

Deel van die Universiteit Stellenbo…

festival
Part of the A B S A - K K N K Fees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Deel van die Universiteit Stellenbosch Woordfees 2015 - Produksiehuis: Luna Paige Produksies Oorspron. musiek en lirieke deur Luna Paige, Gerald Clark, Frieda van den Heever, Nick Turner, Schalk Joubert en Ronan Skillen Konsep en musikale regie: Luna Paige Met Luna Paige, Nick Turner, Gerald …
Die Somer het n geel rok aan
Die Somer het n geel rok aan

04 Apr 15 - 08 Apr 15

Deel van die ABSA - KKNK Fees 2015 …

festival
Part of the A B S A - K K N K Fees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Deel van die ABSA - KKNK Fees 2015 Musikant Hilandi vertel oor haar lewensreis die afgelope sewe jaar. Sy se: "Die ritmes, van kwea tot country, sal die voete laat jeuk en almal met `n glimlag en ligte hart vol moed en hoop laat."
Die Burger 100 opwip-restaurant
Die Burger 100 opwip-restaurant

05 Apr 15 - 09 Apr 15

Deel van die ABSA - KKNK Fees 2015

festival
Part of the A B S A - K K N K Fees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Deel van die ABSA - KKNK Fees 2015
Die Woema van n Windgat Wyfie
Die Woema van n Windgat Wyfie

05 Apr 15 - 10 Apr 15

Deel van die ABSA - KKNK Fees 2015 …

festival
Part of the A B S A - K K N K Fees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Deel van die ABSA - KKNK Fees 2015 Surtie-Richards is op haar stukke in hierdie eenvrou-vertoning waarin sy haar se se oor hardegatte, slapgatte, banggatte en windgat mans.
Die Klaagliedere van Ds. Tienie Benade
Die Klaagliedere van Ds. Tienie Benade

07 Apr 15 - 11 Apr 15

Deel van die ABSA - KKNK Fees 2015 …

festival
Part of the A B S A - K K N K Fees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Deel van die ABSA - KKNK Fees 2015 Ds. Tienie Benade is `n middeljarige predikant van `n sukkelende gemeente. Die kerk se skuld word al meer, die gemeentelede al minder, ds. Benade wonder of mense enigsins nog na preke wil luister en die orrelpype is boonop gesteel. Nogtans is Klaagliedere allerm…
Die Wagkamer
Die Wagkamer

08 Apr 15 - 11 Apr 15

Deel van die ABSA - KKNK Fees 2015 …

festival
Part of the A B S A - K K N K Fees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Deel van die ABSA - KKNK Fees 2015 Die verstrooide Alfrieda en Berthie Botha keer op aanvraag terug in die opvolg van die gewilde Die-hoe-se-wat-se-wie-nou-weer? wat verlede jaar een van die groot treffers by die fees was. Kom lag gerus weer `n keer saam met die minlike paartjie.
Die Heuwels Fantasties Konsert
Die Heuwels Fantasties Konsert

10 Apr 15

`n Piekniekkonsert met Suid-Afrika …

Music | Afrikaans

book info
`n Piekniekkonsert met Suid-Afrika se gewilde pop-groep Die Heuwels Fantasties op die Taalmonument se grasperk. Bring jou eie piekniekmandjie of bestel by tel. 021 863 2800. A Picnic Concert with the popular Afrikaans Pop Rock group on the lawn at the Taalmonument. Bring your own picnic or order …
Die Ongelooflike Reis van Max en Lola
Die Ongelooflike Reis van Max en Lola

30 Apr 15 - 02 May 15

Part of Suidoosterfees 2015 - Max i…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Suidoosterfees 2015 festival

On Stage | Dram…

book info
Part of Suidoosterfees 2015 - Max is 80, wit en gay. Lola is 79, bruin en bekkig. Hul baldadige vriendskap kom al amper 50 jaar, vanuit ? tyd in ons geskiedenis toe verhoudings soos hulle s`n verbode was. Die twee se eiesoortige humor en hul liefde vir bioscope was ? leeftyd lank hul ontvlugting van…
Die Oesfees / The Harvest Festival
Die Oesfees / The Harvest Festival

01 May 15 - 03 May 15

Come and join us for a day full of …

Lifestyle | Food And D…

book info
Come and join us for a day full of family fun at Die Oesfees, the Harvest Festival at Leriba Hotel and Spa. There will be more than 30 top wine farms and gourmet food, live demonstrations by SA chefs Association Hotel Schools and Johan Badenhorst (Voetspore). Complimentary transfers from the Gautrai…
Die Glas Ennie Draad
Die Glas Ennie Draad

19 Mar 15 - 29 Mar 15

Die Glas ennie Draad is based on a …

Delivery options available:
Print at home

Not available

book info
Die Glas ennie Draad is based on a true story from one of South Africa`s most notorious ganglands. Marlin is an active gang leader of over 3000 men and has recently survived an assassination. We journey into the mind of violence and abuse as Marlin reveals his life-story to `die kopdokor`, Rob. From…