highlighted events

All Events • University Free State • Anytime
The Three Little Pigs @ Vryfees 2013
The Three Little Pigs @ Vryfees 2013

11 Jul 13 - 13 Jul 13

"Catch the hit of 2012 before it go…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival

On Stage | Dram…

book info
"Catch the hit of 2012 before it goes to New York and Europe!
Heidi
Heidi

09 Jul 13 - 14 Jul 13

Na die groot sukses van Pinocchio, …

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival

On Stage | Chil…

book info
Na die groot sukses van Pinocchio, Aspoestertjie en Brakanjan is ons trots om vanjaar die opwindende produksie Heidi aan te bied. Die verbeeldingryke karakters sal almal van speenoud tot stokoud meevoer na `n magiese wereld van verbeelding propvol avonture, aksie, sang en dans. Moet dit nie misloop …
Kaapse Wynland - Kortfilmkeur
Kaapse Wynland - Kortfilmkeur

10 Jul 13 - 12 Jul 13

Red Shoes Taal: Frans, Engelse on…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival

Lifestyle | Film

book info
Red Shoes Taal: Frans, Engelse onderskrifte Tete a Tete Taal: Frans, Engelse onderskrifte Ahate Pasa / Duck Crossing Taal: Spaans, Engelse ondersrkifte Naia and the Moon Taal: Guarani, Engelse onderskrifte But We Slept Taal: Engels 41 Days Taal: Arabies, Engelse onder…
Charl du Plessis Trio speel Bach
Charl du Plessis Trio speel Bach

09 Jul 13 - 10 Jul 13

Steinway-kunstenaar Charl du Plessi…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival

Music | Clas…

book info
Steinway-kunstenaar Charl du Plessis se nuwe verwerkings vir sy gewilde jazz-trio laat musiek van Barokkomponiste Bach, Handel en Vivaldi swing en is eksklusief op die jazz- en kunsmusiek-connoisseur gemik.
Chasing Laughter
Chasing Laughter

12 Jul 13 - 13 Jul 13

Die stuk speel af teen die agtergro…

festival
Part of the Vryfees 2013 festival

On Stage | Dram…

book info
Die stuk speel af teen die agtergrond van die xenofobiese aanvalle in die demokratiese Suid-Afrika van 2008. Dit raak aan `n baie belangrike sosiale aspek van rasse-onverdraagsaamheid en gooi die kollig op temas soos broederskap, haat, rassisme, diskriminasie en onverdraagsaamheid.
Skakerings van Skepping
Skakerings van Skepping

12 Jul 13 - 14 Jul 13

Orrelimprovisasies uit Zorada se nu…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival

Music | Clas…

book info
Orrelimprovisasies uit Zorada se nuwe CD oor aspekte van die Skepping: mens, natuur, wetenskap, kuns. Verskillende musiekstyle word gebruik ? Barok tot modern, selfs jazz-elemente. Uiteenlopende emosies word gedek: uitbundigheid, deemoed, erns, humor; bowenal verwondering. Lofsing die Here, Ps 8, Ps…
Platform 9
Platform 9

13 Jul 13 - 14 Jul 13

Twee vriende, `n sjef en `n "rapper…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival

On Stage | Come…

book info
Twee vriende, `n sjef en `n "rapper", is op pad Johannesburg toe waar die een vir `n "celeb" se troue spyseniering gaan doen. Hulle het die trein in Kaapstad verpas en terwyl hulle op die volgende trein wag, ontmoet hulle van die interessantste karakters. Dis `n storie oor vriendskap. `n Lag met `n …
Vlambaar - Sarah Theron
Vlambaar - Sarah Theron

09 Jul 13 - 11 Jul 13

Wat laat jou hart gloei? Jou laat v…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival

Music | ...m…

book info
Wat laat jou hart gloei? Jou laat voel of jy letterlik spontaan kan "combust"? In Vlambaar vier Sarah haar passie vir vertelling en musiek. Sy "belt" haar "torch songs", kla met die "blues" en vertroos met volksliedjies soos net sy kan. Die Vurige Diva is in volle vaart!
Graphic Facilitation
Graphic Facilitation

24 Jul 13

Interested in enhancing your style …

Delivery options available:
Print at home

Lifestyle | Semi…

book info
Interested in enhancing your style of creatively presenting and facilitating? In order to help people brainstorm, explore and clarify ideas, make connections, analyse detail and to make learning fun. We will strive to teach you how to effectively use simple visual images as a communication and think…
Kabaretmania
Kabaretmania

11 Jul 13 - 12 Jul 13

Die smeulende Zanne Stapelberg, die…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival

Music | ...m…

book info
Die smeulende Zanne Stapelberg, die vlambare Sarah Theron, die prettige Jak de Priester en die sjarmante seremoniemeester Niel Rademan het die land aan die gons met die splinternuwe vertoning. Die groep sanger-akteurs dans letterlik op `n vulkaan - wagtend om u bekend te stel aan die muse met die me…
Radio Kalahari Orkes
Radio Kalahari Orkes

11 Jul 13 - 12 Jul 13

`n Mens hoor die snaaksste, maar oo…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival

Music | ...m…

book info
`n Mens hoor die snaaksste, maar ook vreemdste stories in RKO se liedjies. Jy beleef plekke, tye en karakters wat jy kan sien selfs al kan jy nie. RKO is vol skop, lewe, energie en dis terug na die wortels: kaal, reguit en eerlik - eg-Suid-Afrikaans, met invloede uit al die land se kulture. Die inst…
Odeion String Quartet
Odeion String Quartet

01 Aug 13 - 07 Aug 13

Odeion String Quartet with viola, p…

Music | Classic An…

book info
Odeion String Quartet with viola, playing Mozarts String Quintet no. 4 in G minor and the Brahms String Quintet no. 4 in B flat major, op. 18 with cello.Odeion String Quartet playing Arvo Part`s Summa for string quartet and Arensky`s Piano Quintet in D major op. 51.
Fees vir die sintuie
Fees vir die sintuie

13 Jul 13

Kom geniet `n heerlike oggend met `…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival

Lifestyle | Cult…

book info
Kom geniet `n heerlike oggend met `n vingerete deur Sune Niemand, wyn van Jakkalsvlei, musiek deur Nicol Viljoen en voorlesings deur Hennie van Coller en ander, asook `n gesprek met die skrywer Alexander Strachan.
Die Buite-egtelike Oupa
Die Buite-egtelike Oupa

09 Jul 13 - 13 Jul 13

`n Skreeusnaakse gesinskomedie met …

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival

On Stage | Come…

book info
`n Skreeusnaakse gesinskomedie met `n voorvryer-tandarts, `n goeddood dokter wat vrou soek, `n nie-so-slim-brunetji. wat desperaat `n dokterman soek en die slimste blondine wat net eenkeer nie slim genoeg was nie! Gooi hierby `n kloekende oupa met die behoefte om Oupa te word en jy het die buite-egt…
Die Diva en die Troebadoer
Die Diva en die Troebadoer

12 Jul 13

Dana Snyman gesels met Sandra Prins…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival

On Stage | ...m…

book info
Dana Snyman gesels met Sandra Prinsloo - twee meer onwaarskynlike gespreksgenote is moeilik te bedink, of is dit? Dana, die reisiger, gaan weer op reis - die keer saam met Sandra, die bekroonde verhoogkunstenaar, TV- en filmster. Kom luister hoe Dana en Sandra gesels en hy haar beroepservarings met …
Die Kulkunstenaar, die Koningin
Die Kulkunstenaar, die Koningin

11 Jul 13 - 13 Jul 13

Magrieta September is `n weggooikin…

festival
Part of the Vryfees 2013 festival

On Stage | Dram…

book info
Magrieta September is `n weggooikind. Haar ma gooi haar in `n asblik, Lang Hans gaan gooi haar in die kinderhuis. En Janine? Janine gaan haal haar, bind haar hare vol strikke en gooi haar dan maar weer terug. So word Magrieta aangegee van hand tot hand, soos `n langpouse-sigaret.
Die melktrein stop nie meer hier nie
Die melktrein stop nie meer hier nie

12 Jul 13 - 14 Jul 13

Die Suid-Afrikaanse premiere van Te…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival

On Stage | Dram…

book info
Die Suid-Afrikaanse premiere van Tennessee Williams se "gesofistikeerde sprokie". Flora "Sissy" Goforth, die veel-getroude weduwee-miljoener bring haar laaste dae desperaat-besig deur om haar memoirs te voltooi wanneer sy onverwags onderbreek word deur die koms van `n aantreklike jong digter wat `n …
Die Monster in die Gang
Die Monster in die Gang

10 Jul 13 - 13 Jul 13

Die show, met 1960`s styl girl grou…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Vryfees 2013 festival

On Stage | Come…

book info
Die show, met 1960`s styl girl groups, Who wants to be a millionaire, fisieke teater, feetjieverhale, storievertelling, eerste liefde, die dood en `n naelbyt motorfietsjaagtog gaan jou rok opblaas, jou hare gel en jou tande flos. Gelyktydig. Veral as jy al gewonder het of daai weird mense om jou wer…


Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view