highlighted events

All Events • Neethlingshof • Anytime
Theuns Jordaan @ U S Woordfees 2015
Theuns Jordaan @ U S Woordfees 2015

08 Mar 15

Deel van die Universiteit Stellenbo…

festival
Part of the U S Woordfees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Deel van die Universiteit Stellenbosch Woordfees 2015 - Nes die Woordfees, ontstaan Theuns Jordaan, die musieklegende, in Stellenbosch. In sy optredes as student in 1992 het hy met sy kenmerkende diep stem bekendheid verwerf - en hom platinum-status besorg. Kom sing saam - daar is ou nommers en n…
Neethlingshof Piekniek Mandjie
Neethlingshof Piekniek Mandjie

07 Mar 15 - 15 Mar 15

Deel van die Universiteit Stellenbo…

festival
Part of the U S Woordfees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Deel van die Universiteit Stellenbosch Woordfees 2015
Symphonic Rebellion
Symphonic Rebellion

10 Mar 15

Deel van die Universiteit Stellenbo…

festival
Part of the U S Woordfees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Deel van die Universiteit Stellenbosch Woordfees 2015 - Symphonic Rebellion met Die Heuwels Fantasties Produksi. Pitch Perfect Production Musiek en regie: Stephan Bezuidenhout (musiek) Musikale regisseur: Ronella van Rensburg Met Die Heuwels Fantasties, Stephan Bezuidenhout, Ronella van Rensb…
Mango Groove
Mango Groove

13 Mar 15

Deel van die Universiteit Stellenbo…

festival
Part of the U S Woordfees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Deel van die Universiteit Stellenbosch Woordfees 2015 - Mango Groove is internasionaal `n uniek magiese mengsel van Suid Afrikaanse Marabi-, Kwela- en pop-invloed, met die stem en teenwoordigheid van Claire Johnston en die beeldende "penny-whistle"-klan. wat gehore reg om die wereld al jare lank …
Chris Chameleon in Drie Vriende
Chris Chameleon in Drie Vriende

15 Mar 15

Deel van die Universiteit Stellenbo…

festival
Part of the U S Woordfees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Deel van die Universiteit Stellenbosch Woordfees 2015 - Met Chris Chameleon, Daniella Deysel en Sarel Fourie Suid-Afrik. se geliefde verkleurmannetjie, Chris Chameleon, neem vele gedaantes aan ... hier is ` kykie. Buiten sy eie, buitengewone aanbieding van musiek en fassinerende verhale, is di…
Mr Cat and aKing
Mr Cat and aKing

11 Mar 15

Deel van die Universiteit Stellenbo…

festival
Part of the U S Woordfees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Deel van die Universiteit Stellenbosch Woordfees 2015 - Met aKing en Mr Cat & the Jackal Om `n musiekpotjie te maak om die mond te laat water, gooi jy die beste Rock groep (aKing) op die stage. Voeg die vreemde speserye (Mr Cat & the Jackal) by en wag - in `n japtrap sal dit kook! Geniet met v…
Ses Snare
Ses Snare

07 Mar 15

Deel van die Universiteit Stellenbo…

festival
Part of the U S Woordfees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Deel van die Universiteit Stellenbosch Woordfees 2015 - Blackie Swart, Giep van Zyl, Pieter Smith, Thean Kotze, Leon Ecroignard, Peter Hoven en MD Greyling. Ses Snare het die afgelope ses jaar gehore landwyd vermaak met hulle weergawes van be-kende songs - van The Beatles, The Eagles, Dire Str…
Matthew Mole @ U S Woordfees 2015
Matthew Mole @ U S Woordfees 2015

14 Mar 15

Deel van die Universiteit Stellenbo…

festival
Part of the U S Woordfees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Deel van die Universiteit Stellenbosch Woordfees 2015 - Matthew Mole and The Hollow Body Matthew Mole wat geen voorstelling nodig het nie maak reg vir `n aand van die beste musiek saam met The Hollow Body, `n eksperimentele, donker, volk musikant in die vorm van Jon Veldhuizen. Hierdie twee Kape…
Foto na Dans en Klopjag
Foto na Dans en Klopjag

12 Mar 15

Deel van die Universiteit Stellenbo…

festival
Part of the U S Woordfees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Deel van die Universiteit Stellenbosch Woordfees 2015 - Die manne van Foto na Dans is terug na drie jaar se verlof om weer musiek te maak soos net hulle weet hoe! Saam met Klopjag, wys die twee groepe daar is meer as net sokkie-musiek, en bied jou `n geleentheid om na die verskillende genres van …
Elvis Blue en Dan Patlansky
Elvis Blue en Dan Patlansky

09 Mar 15

Deel van die Universiteit Stellenbo…

festival
Part of the U S Woordfees 2015 festival

On Stage | Afri…

book info
Deel van die Universiteit Stellenbosch Woordfees 2015 - Danksy sy Idols-faam en betowerende stem, het Elvis Blue vir Jan Hoogendyk agtergelaat en die musiekbedryf oorgeneem met sjarme en talent. Nou span hy saam met die gerespekteerde blues musikant Dan Patlansky om `n aand van die beste alternat…


Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view