highlighted events

All Events • Centurion Theatre • Anytime
CH2
CH2

21 Aug 14

CH2 tree op ten bate van HEADWAY TS…

Music | ...more Mu…

book info
CH2 tree op ten bate van HEADWAY TSHWANE (Nie winsgewende organisasie), wat daarop toegsepits is om persone met breinbeserings, asook hul families te ondersteun d.m.v ondersteuningsgroepe. berading, asook terapeutiese groepsaktiwiteite. Corneille Hutten-Burger en Leon Gropp.Met `n Sama-prys, verskei…
Rocco De Villiers - Countrykeys
Rocco De Villiers - Countrykeys

15 Aug 14 - 16 Aug 14

Popular pianist Rocco de Villiers b…

On Stage | Afrikaans

book info
Popular pianist Rocco de Villiers brings a smashing dashing collection of country melodies like Some Broken Hearts Never Mend, Crazy, Country Roads and some gospel tunes like How Great Thou Art to the stage. Guitarist Robert Mitchley provides the "country feel" with his strings. 2 Musicians, 2 Instr…
Cheaper than Roses: Lizz Meiring
Cheaper than Roses: Lizz Meiring

24 Jul 14 - 26 Jul 14

Sometimes running away from who we …

On Stage | Drama

book info
Sometimes running away from who we are, brings us closer to who we are. Sometimes the past and the present merge in a way that forces us to confront and accept the unacceptable. A heart warming, unusual, funny and sad story of a woman who did not want to be "Cheaper than Roses." An desolate railway…
Infinity:Kris Jay en Andries Botha
Infinity:Kris Jay en Andries Botha

17 Sep 14

Kris Jay- Ligte Opera en Andries Bo…

Music | Afrikaans

book info
Kris Jay- Ligte Opera en Andries Botha -Ligte Rock. Musiek uit verskeie genre`s wat jou sal betower! Musiek wat leef en jou laat wegvoer. Lirieke van gister tot nou. Die woord Infinity sal tot sy ware reg kom tydens hierdie ongelooflike vertoning waar hierdie manne elkeen in die gehoor sal terug ne…
Jak de Priester - Kramer krog en...
Jak de Priester - Kramer krog en...

01 Aug 14

Een van die mees suksesvolle produk…

Music | Afrikaans

book info
Een van die mees suksesvolle produksies wat Jak de Priester in sy 12 jaar loopbaan op die planke gebring het, was die produksie ``De Priester en een Kerkorrel`` wat gehandel het oor die invloed wat Johannes Kerkorrel se musiek op sy lewe asook sy musiekloopbaan gehad het. Jare later vra mense steed…
Helene en Cobus Bester & Band
Helene en Cobus Bester & Band

18 Oct 14

Helene en Cobus is terug met `n paa…

Music | ...more Mu…

book info
Helene en Cobus is terug met `n paar nuwe kwinkslae en liedjies! Volle Band en `n paar populere duette. Kom geniet dit!
Jannie Moolman Digters en Skrywers
Jannie Moolman Digters en Skrywers

02 Aug 14

Jannie Moolman het vanjaar by die W…

On Stage | Afrikaans

book info
Jannie Moolman het vanjaar by die Woordfees groot sukses met sy nuwe produksie Digters en Skrywers gehad. Hy sing toonsettings van werke van die bekendste digters en skrywers, nie net van Suid-Afrika nie, maar ook uit die Duitse liedere skat. Sy program sluit werke in van Schubert, daar is Afrikaans…
Beste van Ses Snare
Beste van Ses Snare

30 Jul 14

Die gehoor by Centurion Teater gaan…

Music | Concerts

book info
Die gehoor by Centurion Teater gaan die eerstes wees wat Ses Snare se nuutste vertoning sien. Die groep het besluit om hulle sesde verjaarsdag met `n splinternuwe konsert te vier. Die ouens het besluit om die beste songs wat hulle die laaste ses jaar gedoen het weer af te stof, maar daarby kom ook `…
Gesonde Seks - Die Stripshow
Gesonde Seks - Die Stripshow

02 Aug 14 - 03 Oct 14

Gesonde Seks bied aan: Die Stripsho…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Afri…

book info
Gesonde Seks bied aan: Die Stripshow. Waar Timothy Kieswetter, `n bekende Bybel en seksualiteitskenner, alle seksuele taboe gaan weg-strip. Hierdie produksie gaan die oe laat rek en asems wegslaan. Dit is snaaks, sexy en leersaam. Happy endings guaranteed!
Thys Die Bosveldklong
Thys Die Bosveldklong

14 Aug 14

Ek sal Boertjie Bly - Thys die Bosv…

Music | Afrikaans

book info
Ek sal Boertjie Bly - Thys die Bosveldklong. Komedie vir die hele gesin.
Bly Aan Glo - Jennifer Zamudio
Bly Aan Glo - Jennifer Zamudio

22 Oct 14

Kom deel in die lag, en ontspan in …

Music | Afrikaans

book info
Kom deel in die lag, en ontspan in die teenwoordigheid aan lekker luister wat wissel van oorspronklikheid tot uniekheid! Kom wees heelaas verbaas.


Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view