Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

We didn`t come to hell for the… - Oudtshoorn

We didn`t come to hell for the croissants
Share We didn`t come to hell for the croissants on Computicket Jemma Kahn en haar minagtende sidekick keer terug in die opvolg van die internasionale kultustreffer…

Event Information

This event is part of
K K N K Fees 2017

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, Variety

Jemma Kahn en haar minagtende sidekick keer terug in die opvolg van die internasionale kultustreffer The Epicene Butcher and Other Stories for Consenting Adults (by die 2014-KKNK benoem as beste komedie). Sewe hoofsondes. Sewe Suid-Afrikaanse skrywers. Sewe stories wat die sondelose verlei en die onsedelike verstom. Dit is `n rou vertolking van die antieke Japannese storievertelkultuur, kamishibai, in `n Suid-Afrikaanse konteks, verweef met `n vars en donker terugblik op eksplisiete orgiastiese seks, die dood en alles wat tussenin skuil. Beslis nie vir kinders nie. Behalwe as jy `n aaklige ouer is.


  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS