Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Vivaldi se Vier Seisoene Herbe… - Oudtshoorn

Vivaldi se Vier Seisoene Herbesoek

Event Information

This event is part of the
Klein Karoo Klassique 2017 Festival

add to planner festival planner

Event Type: Music, Classic And Orchestral

With Petrus de Beer (violin), Stanislav Angelov (accordion) and Schalk Joubert (bass and recitation) Producer: Petrus de Beer

Vivaldi composed his Four Seasons for string orchestra in 1723. This timeless masterpiece was published with four poems and it is believed that Vivaldi wrote the verses himself. And now these three musicians have reworked this piece by Vivaldi in a unique way, without assistance from an orchestra. The sonnet was specially translated from Italian to Afrikaans by Dr Dawid de Villiers, is recited by Joubert and binds the four musical seasons together. Take the journey through these seasons with word and music.


Met Petrus de Beer (viool), Stanislav Angelov (trekklavier) en Schalk Joubert (baskitaar en voordrag) Vervaardiger: Petrus de Beer

Vivaldi het sy Vier seisoene in 1723 vir `n strykorkes gekomponeer. Die tydlose meesterstuk is saam met vier gedigte gepubliseer en daar word vermoed dat Vivaldi self die verse geskryf het. Nou het hierdie driestuk-musikante die Vivaldi-werk op `n unieke manier verwerk, sonder die bystand van `n orkes. Die sonnette is spesiaal deur dr. Dawid de Villiers uit Italiaans in Afrikaans vertaal, word deur Joubert voorgedra en bind die vier musikale seisoene saam. Kom reis deur die jaargetye met woord en musiek.

Related Packages

  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS