Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

So Ry Miss Daisy - Cape Town

So Ry Miss Daisy
Share So Ry Miss Daisy on Computicket Performed in Afrikaans with English subtitles. Die bekroonde teaterstuk en latere film Driving Miss…

Event Information

Event Type: On Stage, Afrikaans

Performed in Afrikaans with English subtitles.

Die bekroonde teaterstuk en latere film Driving Miss Daisy in Afrikaans met SA se twee groot teatergeeste in die hoofrolle. Sandra Prinsloo en John Kani smee vir die eerste keer kragte saam na die opspraakwekkende The Island en dis weer vuurwerke! Die bejaarde Daisy is aanvanklik onwillig wanneer haar seun vir Hoke, `n chauffeur, aanstel om met haar rond te ry nadat sy haar motor afskryf. Mettertyd ontvou `n besondere band en verhouding. Hoke en Daisy se reis duur uiteindelik 25 jaar en die ontwikkeling van `n vriendskap boei ten spyte van destydse kleurgrense en sosiale stand.


  • Additional Info
  • Widget

Need flights to Cape Town?


HIGHLIGHTED EVENTS