Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Radio Raps Dingetjie en Goeter… - Witbank

Radio Raps Dingetjie en Goetertjies

Event Information

Event Type: On Stage, Afrikaans

Dingetjies en Goetertjies is die derde produksie en eenmanstuk aangebied deur Jonathan van die Oos Rand, wat handel oor die allerdaagse dingetjies en goetertjies van die lewe. Hy probeer veral sin maak van dingetjies en goetertjies wat ons maklik kan irriteer van mekaar.

Bekende se-goed soos "Lekker boys", "Da vat hy", "Okeey" en "Olraait" van Jonathan van die Oos Rand, is algemeen onder Suid-Afrikaners. Radio Raps se oorspronklike materiaal van Jonathan op Youtube steek by die 3 miljoen kyke verby.


  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS