Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Piekniek by Mpande nee Dingaan - Oudtshoorn

Piekniek by Mpande nee Dingaan
Share Piekniek by Mpande nee Dingaan on Computicket In 1988 stik die Afrikaanse establishment in hul koffie oor die omstrede kabaret Piekniek by Dingaan…

Event Information

This event is part of
K K N K Fees 2017

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, Variety

In 1988 stik die Afrikaanse establishment in hul koffie oor die omstrede kabaret Piekniek by Dingaan, `n seminale protesstuk wat die Afrikaanse kunstelandskap ingrypend verander. Heilige koeie is geslag, bloed het gevloei. Die kleinkinders van Verwoerd het `n vet middelvinger gewys vir die safaripak-en-grys-skoen-brigade en die tannies met die gedoende hare - die naaste wat wit Suid-Afrika ooit aan seks, drugs en rock en roll gekom het. Vandag is Suid-Afrika `n ander land. Of is dit? Bloed vloei steeds. Heilige koeie is dik gevreet en onverstoord in die "groen, groen land van Natal". `n Nuwe generasie protesteer, terwyl die klippe reen in Braamfontein.


  • Tickets
  • Floor Plan
  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS