Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Nianell - Pretoria

Nianell
Share Nianell on Computicket Die veelsydige kreatiewe entrepreneur, Nianell is `n vokale gimnas - wat sonder moeite tussen vier o…

Event Information

Event Type: On Stage, Afrikaans

Die veelsydige kreatiewe entrepreneur, Nianell is `n vokale gimnas - wat sonder moeite tussen vier oktawe dartel met haar indrukwekkende; soepel stem. Sy is ook `n platinaverkoper met albums wat altyd die boonste sporte bereik. Sy sluit elemente van pop, R & B; folk; klassieke; country en keltiese musiek by haar komposisies in en begelei haarself op klavier en kitaar. Sy skep haar eie musikale taal, waar woorde soms onnodig is ? sodat elke siel die musiek se boodskap self kan verstaan.



Nianell is `n Suid-Afrikaanse en internasionale suksesstorie - met vele van haar liedjies wat op speellyste regoor die wereld pryk. Sy is `n talentvolle sanger, liedjieskrywer, komponis en skrywer. Sy deel ook haar boodskap as motiveringsspreker. `Bewustheid is die geboorte van `n nuwe begin ? die begin van `n lewe wat die moeite werd is om te leef ? die begin daarvan om eers werklik te leef,` se Nianell.


  • Tickets
  • Floor Plan
  • Additional Info
  • Map
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS