Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Net `n chilliburger en chips a… - Oudtshoorn

Net `n chilliburger en chips asseblief!
Share Net `n chilliburger en chips asseblief! on Computicket Die komedie speel af in die kombuis van Skyfies en Burgers, `n lekker burger joint in Parow. Dit beh…

Event Information

This event is part of
K K N K Fees 2017

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, Comedy

Die komedie speel af in die kombuis van Skyfies en Burgers, `n lekker burger joint in Parow. Dit behoort aan twee vennote, Bruwer Dippenaar en Adriaan Burger. Adriaan is gefassineerd met Kokkedoor en neem internetkooklesse by Burger Schlebusch, baaskok en uber-kosblogger. Hy is filosofies ondersoekend na die betekenis van kos en eksperimenteer graag met nuwe smake en tegnieke. Bruwer maak grappies oor sy naam, drink dalk te veel en werk voor. Die probleem is die onbesonne sakebesluite wat Bruwer gemaak het en nou is Skyfies en Burgers op die rand van bankrotskap. Gaan `n besteburger-kompetisie die besigheid red en gaan die vennootskap die krisis oorleef?


  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS