Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

NADINE 20 JAAR - Paarl

NADINE 20 JAAR
Share NADINE 20 JAAR on Computicket Nadine - 20 Jaar Dit het alles 20 jaar gelede begin met die kitstreffer ``Krappies & Krefies``. Dit…

Event Information

Event Type: Music, Rock And Pop

Nadine - 20 Jaar

Dit het alles 20 jaar gelede begin met die kitstreffer ``Krappies & Krefies``. Dit was in 2003 met die uitreiking van ``Kaapse Draai``, dat die beminde Nadine `n ikoniese figuur in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf geword het. Met `n string goue en platinum albums gedurende die laaste 20 jaar, sowel as die internasionale sukses van haar trefferalbum ``This Time I Know``, het hierdie jong meisie geblom tot een van die gewildste popsangers wat Suid-Afrika nog ooit gesien het. Nie net vermaak Nadine Suid-Afrikaners weekliks met ``Musiek Roulette``, haar eie speletjiesprogram op televisie nie, maar in 2015 was sy twee keer agtereenvolgens bo-aan die trefferlys met ``Skildery`` en die ballade ``Tyd``.

Nadine vier op Saterdag, 10 September, by Rhebokskloof haar 20 jaar in die musiekbedryf saam met haar aanhangers, deur vir hulle die beste van haar beste te gee - soos nog nooit vantevore! Hierdie vertonings beloof om die grootste viering van haar loopbaan tot dusver te wees en sal haar grootste treffers asook `n paar verrassings insluit! Hierdie produksie sal verder verryk word deur `lewedige orkes, wat Nadine sal begelei deur die mees merkwaardige hoogtepunte van haar loopbaan. Verskeie vriende in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf en spesiale gaskunstenaars sal deel vorm van die vertoning.

Nadine: 20 Jaar. Kaartjies nou beskikbaar by Computicket!

`n Spesiale kompilasie-album met Nadine se grootste treffers sal binnekort beskikbaar wees.Nadine - 20 Years

It all started 20 years ago with the instant hit "Krappies & Krefies". It was with the release of Kaapse Draai`` in 2003, that the beloved Nadine became an iconic figure in the South African music industry. With a string of gold and platinum albums in the last 20 years, as well as the international success of her hit album "This Time I Know", this young girl has blossomed into one of the most popular pop singers South Africa ever saw. Nadine not only entertain South Africans weekly with her own TV game show ?Musiek Roulette``, but in 2015 she had 2 consecutive top of the charts hits, ``Skildery`` and ``Tyd``.

Nadine will celebrate her 20 years in the music industry with her fans on Saturday, 10 September 2016 at Rhebokskloof Wine Estate, Paarl, by giving them the best of her best - like never before! This performance promises to be the largest celebration of her career to date will include her greatest hits and a few surprises! This production will be further enriched with a live band, guiding Nadine through the most remarkable highlights of her career. Several friends in the South African music industry and special guest stars will be part of this unique celebration and performance.

Tickets available at Computicket.

A Special compilation album with Nadine`s greatest hits will be available soon.


  • Tickets
  • Floor Plan
  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS