Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Mis vir die ou oom - Oudtshoorn

Mis vir die ou oom
Share Mis vir die ou oom on Computicket Hierdie musiekproduksie word geinspireer deur die liefde wat Jans Rautenbach vir die kunste, musiek …

Event Information

This event is part of
K K N K Fees 2017

add to planner festival planner

Event Type: Music, ...more Music

Hierdie musiekproduksie word geinspireer deur die liefde wat Jans Rautenbach vir die kunste, musiek uit die omgewing en die Klein Karoo en sy mense gehad het. `n Spesiale belewenis met stemme uit die Klein Karoo wat o.l.v. Awie van Wyk en in samewerking met spesiale gaskunstenaars kenmerkende musiek uit die plaaskerke na die verhoog bring. Dit is `n Mis vir die ou oom.


  • Tickets
  • Floor Plan
  • Additional Info
  • Map
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS