Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Loki Rothman en Albert Frost - Die akoestiese…

Loki Rothman en Albert Frost - Die akoestiese kitaar
Share Loki Rothman en Albert Frost - Die akoestiese kitaar on Computicket Albert Frost en Loki Rothman sit snare bymekaar en bring hul ongelooflike produksie Die akoestiese k…

Event Information

This event is part of
K K N K Fees 2017

add to planner festival planner

Event Type: Music, ...more Music

Albert Frost en Loki Rothman sit snare bymekaar en bring hul ongelooflike produksie Die akoestiese kitaar na die KKNK. Albert is bekend vir sy ongelooflike bluesrock-styl en Loki vir sy virtuose spel en vir sy perkussie op die bakwerk van die kitaar. Musiek van Frost se nuwe album, The Wake Up, word gehoor, asook van Rothman se bekende nommers. Die moontlikhede van `n akoestiese kitaar word getoets en die is `n moet-sien-vertoning vir enige kitaarliefhebber.


  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS