Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Laurika Rauch met Loki Rothman… - Potchefstroom

Laurika Rauch met Loki Rothman : Blou

Event Information

This event is part of
Aardklop Kunstefees 2017

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, ...more On Stage

Laurika en Loki se samewerking het met die herskepping van Laurika se ikoniese treffer, "Blou", as `n duet vir haar nuutste album, Die reis, begin. Loki is reeds bekend en geliefd - nie net as begeleier nie, maar ook as solokunstenaar in eie reg. Sy virtuose perkussiewe kitaartegniek is verstommend om te beleef en sy aanslag en stem, gekombineer met Laurika se stem en unieke vertolkingsvermoe, maak hierdie vertoning `n buitengewone musiekervaring.


  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS