Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

HEMELRUIM - Cape Town

HEMELRUIM
Share HEMELRUIM on Computicket Hemelruim (Constellations) wen in 2012 die Evening Standard-prys vir beste nuwe produksie, gevolg de…

Event Information

Event Type: On Stage, Drama

Hemelruim (Constellations) wen in 2012 die Evening Standard-prys vir beste nuwe produksie, gevolg deur uitverkoopde speelvakke op Broadway en die West End. Dit is die beeldskone verhaal van twee siele wat mekaar keer op keer in verskeie heelalle ontmoet en verloor. Die produksie is eerlik, gestroop, floreer in die hande van die twee spelers en neem die gehoor op `n reis deur die sterre, vol liefde, wetenskap en heuning.
Hierdie beeldskone Afrikaanse verwerking wen vir Tinarie van Wyk Loots Beste Aktrise by Aardklop, die KKNK en die 2016 Fiesta Toekennings.


  • Tickets
  • Floor Plan
  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS