Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Fragment - Oudtshoorn

Fragment
Share Fragment on Computicket `n Volkswagen Caddy word op `n klein dorpie deur `n bom verwoes. Twee tieners wat in die voertuig wa…

Event Information

This event is part of
K K N K Fees 2017

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, Drama

`n Volkswagen Caddy word op `n klein dorpie deur `n bom verwoes. Twee tieners wat in die voertuig was, sterf. Niemand weet wie die bom geplant het, of waarom nie. Die onsekerheid en vrees lei tot spanning, forseer onderdrukte vooroordele na die oppervlak en veroorsaak suurdeeg in elke verhouding. Soos die skokgolwe al wyer uitkring, breek dit deur die vernis van oenskynlike vreedsaamheid en ontbloot `n gemeenskappie vol gefragmenteerde verhoudings. Fragment, deur Hoerskool Durbanville, is in 2016 as die wenner van die 52ste ATKV-Tienertoneelkompetisie aangewys. Fragment ontvang ook die prys vir beste regie, beste ensemblewerk, beste aktrise in `n hoofrol, beste aktrise in `n ondersteunende rol en beste beligtingsoperateur.


  • Tickets
  • Floor Plan
  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS