Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Dop @ K K N K Fees 2017 - Oudtshoorn

Dop @ K K N K Fees 2017
Share Dop @ K K N K Fees 2017 on Computicket Scholtz se Dop is die verhaal van Frank Venter, die spreekwoordelike man op straat. Een van duisende…

Event Information

This event is part of
K K N K Fees 2017

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, ...more On Stage

Scholtz se Dop is die verhaal van Frank Venter, die spreekwoordelike man op straat. Een van duisende daarbuite wat min mense ooit sal ken en wat nog minder sal onthou. Soos elke mens het Frank ? storie, maar niemand luister na sy storie nie. Frank (Andre Odendaal) sit in ? kroeg. Dis sy verjaardag. Buiten vir die kroegman, Tim (Wilhelm van der Walt), is Frank alleen in die kroeg, soos in sy lewe. Albei het iets van die ander een nodig: Frank ? klankbord om sy bestaan te bevestig en Tim die regte woorde om sy hart uit te praat.

Volgens Scholtz het hy die rol van Frank geskryf met Odendaal in gedagte.

Twee vreemdelinge begin gesels oor die lewe, generasies, emigrasie, drome (onvervuldes sowel as nuwes), die kunsdiefstal van 1990, reenwoude, spyt en perdedrolle wat nie vye is nie. In wyn le die waarheid ? en soos die aand aanstap word maskers afgehaal, harte blootgele, talente van vervloe dae opnuut ontdek en sinne al meer onsamehangend. In sinnelose kroegpraatjies en gesprekke sonder ? punt is daar waarheid en emosie. Sonder pretensie of voorgee.Dop is `n komedie-drama met die bekroonde akteurs Andre Odendaal en Wilhelm van der Walt. Frank Venter (Odendaal) is die man op straat. Een van duisende daarbuite wat min mense ooit sal ken en wat nog minder sal onthou. Soos elke mens het Frank `n storie. Niemand luister na sy storie nie. Dit is dan tog nie so indrukwekkend nie, of is dit? Frank sit in `n kroeg. Dis sy verjaarsdag. Buiten vir die kroegman, Tim (Van der Walt), is Frank alleen in die kroeg, soos in sy lewe. Albei het iets van die ander nodig: Frank `n klankbord om sy bestaan te bevestig en Tim die regte woorde om sy hart uit te praat. Twee vreemdelinge begin gesels oor die lewe, generasies, emigrasie, drome (onvervuldes en nuwes), die kunsdiefstal van 1990, reenwoude, spyt en perdedrolle wat nie vye is nie. In wyn le die waarheid.


  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS