Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Die koninkryk van die diere - Oudtshoorn

Die koninkryk van die diere
Share Die koninkryk van die diere on Computicket Die pittige komedie takel die meedoenlose stryd van menslike oorlewing in die mees genadelose omgewi…

Event Information

This event is part of
K K N K Fees 2017

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, Comedy

Die pittige komedie takel die meedoenlose stryd van menslike oorlewing in die mees genadelose omgewing: die teater. Ses akteurs speel die rolle van `n leeu, `n sebra, `n gemsbokkoei, `n muskeljaatkat, `n maraboe en `n krokodil, maar die suksesvolle toneelstuk kom tot `n einde en die magstryd begin om wie in die volgende stuk, Die tuin van goeters, sal speel. Maar hoe om brood te speel? Of tamatiesous? En wat verg peper van jou kreatiewe vermoe? Hierdie is die Suid-Afrikaanse premiere van die vindingryke en uitstaande komedie deur Duitsland se mees opgevoerde moderne toneelskrywer. Laat die stryd om oorlewing begin. Gratis gesprek met die geselskap na die vertoning op 11 April 11:30.


  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS