Casper de Vries - Vark in Hel - Johannesburg And Ree…
|
event information
Event Type: On Stage, Comedy
Casper de Vries is terug op die stand-up verhoog met n splinternuwe show.
Omdat sommige suurknolle hom in die verlede `n "Vark in Hel" genoem het, en omdat Casper van woordspelings hou, het hy besluit om die show "Casper de Vries - Vark in Hel" te noem.
Dis nie vir onvolwasse, sensitiewe of skokbare mense nie, want soos gewoonlik spot en satiriseer Casper weer met alles onder (en bo) die Son. Kom geniet n aand van Afrikaanse humor spesiaal vir diegene wat warm is van gees!
|
Ticket price
R115 - R160 |
Start time
20h00 |
|
|
|
No under 16s
30 min prior
1 h 30 min