Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

Bonjour Monsieur Brel - Johannesburg And …

Bonjour Monsieur Brel
Share Bonjour Monsieur Brel on Computicket In BONJOUR MONSIEUR BREL word Jacques Brel se beeldryke tekste in vier tale gesing deur Jannie du To…

Event Information

Event Type: Music, Concerts

In BONJOUR MONSIEUR BREL word Jacques Brel se beeldryke tekste in vier tale gesing deur Jannie du Toit en begelei deur `n musiekensemble uit die boonste rakke. Jannie is dekades reeds `n hoog aangeskrewe Brel-vertolker en `n standhoudende eksponent van uitnemendheid in liedkuns, onder andere in Nederlands. Sy eerste vertolkings van Brel sing hy in 1988 in die produksie Van Berlyn tot Bapsfontein saam met Laurika Rauch. Brel speel sedertdien deurgaans `n rol in aanbiedinge soos De Kleine Man en Jannie en die Tannie saam met Christa Steyn. Sy mees onlangse optrede in `n Brel-produksie was Brel in Brooklyn in 2010, weer saam met Laurika, met Christa by die klavier en Sergio Zampolli as akkordeonis. Veral twee Nederlandse Brel-liedere - Madeleine en Liefde van later - vestig hom vroeg in die negentigerjare as Brel-vertolker, maar sy latere Franse weergawes van La Valse en Il Neige sur Liege kry ook hoe lof van kenners.BONJOUR MONSIEUR BREL

with JANNIE DU TOIT, SUSAN MOUTON and COENRAAD RALL.
In BONJOUR MONSIEUR BREL, Jacques Brel`s imaginative texts are sung by Jannie du Toit in four languages, with accompaniment from a music ensemble of the highest order: Susan Mouton on cello and Coenraad Rall on piano. The show was compiled by Juanita Swanepoel and features musical arrangements by Clinton Zerf and Matthys Maree and Afrikaans translations by Naomi Morgan. The production features several of Brel`s most popular hits as well as some of his lesser known but equally brilliant songs.
Du Toit has been a highly regarded Brel interpreter for decades. His first interpretations of Brel were in the 1988 in production Van Berlyn Tot Bapsfontein with Laurika Rauch. His most recent appearance in a Brel production was Brel in Brooklyn. A recording of 22 Brel songs, Jannie Du Toit Sings Brel, is currently available on CD.


  • Additional Info
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS