Call Us on 0861 915 8000 or Technical Support 011 340 8000

Computicket

3-in-1 Met Casper, Schalk en H… - Oudtshoorn

3-in-1 Met Casper, Schalk en Hannes
Share 3-in-1 Met Casper, Schalk en Hannes on Computicket Drie Afrikaanse komediante uit drie generasies op een verhoog, in wat beloof om die KKNK se stand-up…

Event Information

This event is part of
K K N K Fees 2017

add to planner festival planner

Event Type: On Stage, Comedy

Drie Afrikaanse komediante uit drie generasies op een verhoog, in wat beloof om die KKNK se stand-up-hoogtepunt te wees. Casper de Vries is vir drie dekades reeds `n baanbreker vir Afrikaanse komedie op die verhoog en TV. Die Kanna-wenner Schalk Bezuidenhout is een van Suid-Afrika se topkomediante en blink ook uit as akteur en TV-aanbieder. Hannes Brummer is `n ervare akteur en komediant en is veral bekend vir sy energieke optredes en improvisasie. Feesgangers kan uitsien na klassieke stand-up en histeriese improvisasie met die drie komediante. Bespreek gou, want hierdie vertoning gaan vinniger uitverkoop as pannekoek by `n kerkbasaar.


  • Additional Info
  • Map
  • Widget

HIGHLIGHTED EVENTS